Nach Genre filtern

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

tiaan gildenhuys

We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether you are having questions about life, want to learn more about Biblical truths, or just need some encouragement in your walk with the Lord, this is the podcast for you.

712 - Ep.31 (24.04.24) - (Afr.) - Ek sal nie vrees nie, ek vertrou God
0:00 / 0:00
1x
  • 712 - Ep.31 (24.04.24) - (Afr.) - Ek sal nie vrees nie, ek vertrou God

    Die dag as ek vrees, sal ék op U vertrou. Deur God sal ek sy woord prys; ek vertrou op God, ek vrees nie; wat kan vlees my doen?
    (Ps. 56:4-5)

    En daar sal tekens wees aan son en maan en sterre, en op die aarde benoudheid van nasies in hulle radeloosheid, wanneer see en branders dreun, en mense se harte beswyk van vrees en verwagting van die dinge wat oor die wêreld kom. Want die kragte van die hemele sal geskud word. 
    (Luk. 21:25-26)

    Want God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing. 
    (2 Tim. 1:7)

    Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug. 
    (Jak. 4:7)

    Wed, 24 Apr 2024
  • 711 - Ep.31 (24.04.24) - I shall not fear, I trust God

    What time I am afraid, I will trust in thee. In God I will praise his word, in God I have put my trust; I will not fear what flesh can do unto me. 
    (Psa 56:3-4 KJV)

    And there shall be signs in the sun, and in the moon, and in the stars; and upon the earth distress of nations, with perplexity; the sea and the waves roaring; Men's hearts failing them for fear, and for looking after those things which are coming on the earth: for the powers of heaven shall be shaken. 
    (Luk 21:25-26 KJV)

    For God hath not given us the spirit of fear; but of power, and of love, and of a sound mind. 
    (2Ti 1:7 KJV)

    Submit yourselves therefore to God. Resist the devil, and he will flee from you.
    (Jas 4:7 KJV)



    Wed, 24 Apr 2024
  • 710 - Ep.30 (21.04.24) - (Afr.) - Op ons pad na 'n Heilige God se troon...

    Want God het ons nie tot onreinheid geroep nie, maar tot heiligmaking. Daarom, hy wat dit verwerp, verwerp nie ‘n mens nie, maar God wat ook sy Heilige Gees aan ons gegee het. 
    (1 Thess. 4:7-8)

    Sun, 21 Apr 2024
  • 709 - Ep.30 (21.04.24) - On our way to a Holy God's throne...

    For God hath not called us unto uncleanness, but unto holiness. He therefore that despiseth, despiseth not man, but God, who hath also given unto us his holy Spirit. 
    (1Th 4:7-8 KJV)

    Sun, 21 Apr 2024
  • 708 - Ep.29 (17.04.24) - (Afr.) - Moenie sweer nie, sodat jy nie onder 'n oordeel val nie.

    Verder het julle gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is: Jy mag nie vals sweer nie, maar jy moet jou ede aan die Here hou. Maar Ek sê vir julle: Sweer hoegenaamd nie—nie by die hemel nie, omdat dit die troon van God is; ook nie by die aarde nie, omdat dit die voetbank van sy voete is; ook nie by Jerusalem nie, omdat dit die stad is van die groot Koning; ook by jou hoof mag jy nie sweer nie, omdat jy nie een haar wit of swart kan maak nie. Maar laat julle woord wees: Ja ja, nee nee. Wat meer as dit is, is uit die Bose. (Mat 5:33-37)

    Maar bo alles, my broeders, moenie sweer nie: nie by die hemel nie, ook nie by die aarde nie en ook geen ander eed nie; maar laat julle ja ja wees en julle nee nee, sodat julle nie onder ‘n oordeel val nie.  (Jak. 5:12)

    En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie? (Luk. 6:46)

    Wed, 17 Apr 2024
Weitere Folgen anzeigen