Filtra per genere

Kompas Gemeente

Kompas Gemeente

Kompas Gemeente

Ons sien onsself tussen die Pinkster en Driesuster Gemeentes. Ons dienste is modern maar tog behou ons die mooi vanuit die tradisionele en charismatiese bewegings. Ons probeer om dit vir mense wat skepties is oor God of kerk, nie moeilik te maak om Jesus te kan ontmoet nie. Ons aanbidding nooi jou uit om God te ontmoet en ons boodskappe is maklik om te verstaan en prakties genoeg om it te leef.

160 - Die Wonder Driehoek – Vreugde wat verdwyn
0:00 / 0:00
1x
  • 160 - Die Wonder Driehoek – Vreugde wat verdwyn
    Tue, 23 Apr 2024 - 30min
  • 159 - Gebruik maar so goed soos nuut – Onbreekbaar
    Tue, 23 Apr 2024 - 37min
  • 158 - Die Wonder Driehoek – Mense wat wegraak
    Tue, 16 Apr 2024 - 38min
  • 157 - Gebruik maar so goed soos nuut – Ondergebruik
    Tue, 16 Apr 2024 - 41min
  • 156 - Soek eers – Aanbiddingsaand
    Tue, 09 Apr 2024 - 17min
Mostra altri episodi