Podcasts by Category

Eden Gemeente

Eden Gemeente

Eden Gemeente

Hier kan jy al ons preke luister op 'n podcast formaat.

989 - Sรช "La vie" - Episode 45 - Reis lig
0:00 / 0:00
1x
  • 989 - Sรช "La vie" - Episode 45 - Reis lig
    Mon, 29 Apr 2024
  • 987 - Dis my lewe... of is dit?

    In hierdie boodskap besin ons oor die liefde se spasies: gelowige en ongelowige vriende in ons wรชreld.

    Sun, 30 Aug 2026
  • 986 - Die een ding wat jy nooit kan terug kry nie

    โ€™n Boodskap oor die liefde binne-in die huis: man en vrou, ouer en kind, boetie en sussie.

    Sun, 23 Aug 2026
  • 985 - Stuur 'n liefdevolle God regtig mense hel toe?

    In hierdie diens:

    ๐—ฃ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ๐˜€: Ek is - โ€™n Duisend Redes Hoekom Ek Hom Kan Liefhรช

    ๐——๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐˜€๐˜๐—ฒ๐—บ๐—ฎ: Stuur 'n liefdevolle God regtig mense hel toe?

    ๐—ฃ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ๐—ถ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ: Koos van der Merwe

    Sun, 16 Aug 2026
  • 984 - Weet God regtig alles?

    Loop die geskiedenis af soos โ€™n voorafbepaalde plan? Wat beteken voorkennis werklik?

    Speel die drama op aarde af soos โ€™n draaiboek wat klaar geskryf is?



    In hierdie diens:

    ๐—ฃ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ๐˜€: Ek is - โ€™n Duisend Redes Hoekom Ek Hom Kan Liefhรช

    ๐——๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐˜€๐˜๐—ฒ๐—บ๐—ฎ: Ek isโ€ฆ Alwetend

    ๐—ฃ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ๐—ถ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ: Gerhard de Jager

    Sun, 09 Aug 2026
Show More Episodes