Filtrer par genre
Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.
- 45 - Ons Sal Gered Word // Jaques van Wyk // Saved Deel 3Mon, 13 May 2024 - 40min
- 44 - Ek Word Gered // Jaques van Wyk // Saved Deel 2Sun, 05 May 2024 - 39min
- 43 - Hoe Weet Ek Ek Is Gered? // Jaques van Wyk // Saved Deel 1Mon, 29 Apr 2024 - 47min
- 42 - Bid soos Jesus Gebid Het // Andreas van Tonder // Gebeds Reeks Deel 3
Hier is die ding... Almal weet dit is belangrik om te bid, maar nie almal weet hoe om te bid nie. Partykeer gee ons dan net op op gebed.Wel ons wil jou op 'n journey vat oor GEBED in die volgende paar weke, dat jy dit sal sien uit 'n nuwe perspektief sodat gebed 'n LEWE-GEWENDE GEWOONTE in jou lewe kan word. Gereelde vrae wat ons het oor gebed...
Wat is gebed? Hoe hanteer ek onbeantwoorde gebede? Hoe moet ek bid?Gebed verander dinge en bring God se wil in plek en daarom belangrik dat ons dit ondersoek en ontdek!
Sun, 21 Apr 2024 - 39min - 41 - Wat Doen Ek Met Onbeantwoorde Gebede? // Eben Vorster // Gebeds Reeks Deel 2
Hier is die ding... Almal weet dit is belangrik om te bid, maar nie almal weet hoe om te bid nie. Partykeer gee ons dan net op op gebed.Wel ons wil jou op 'n journey vat oor GEBED in die volgende paar weke, dat jy dit sal sien uit 'n nuwe perspektief sodat gebed 'n LEWE-GEWENDE GEWOONTE in jou lewe kan word. Gereelde vrae wat ons het oor gebed...
Wat is gebed? Hoe hanteer ek onbeantwoorde gebede? Hoe moet ek bid?Gebed verander dinge en bring God se wil in plek en daarom belangrik dat ons dit ondersoek en ontdek!
Sun, 14 Apr 2024 - 36min - 40 - Leer God Ken Deur Gebed // Jaques van Wyk // Gebed Deel 1
Hier is die ding... Almal weet dit is belangrik om te bid, maar nie almal weet hoe om te bid nie. Partykeer gee ons dan net op op gebed.
Wat is gebed? Hoe hanteer ek onbeantwoorde gebede? Hoe moet ek bid?
Wel ons wil jou op 'n journey vat oor GEBED in die volgende paar weke, dat jy dit sal sien uit 'n nuwe perspektief sodat gebed 'n LEWE-GEWENDE GEWOONTE in jou lewe kan word.
Gereelde vrae wat ons het oor gebed...Gebed verander dinge en bring God se wil in plek en daarom belangrik dat ons dit ondersoek en ontdek!
Sun, 07 Apr 2024 - 39min - 39 - Opstandings Sondag // Neels Janse van RensburgMon, 01 Apr 2024 - 29min
- 38 - Goeie Vrydag // Jaques van WykSat, 30 Mar 2024 - 23min
- 37 - Palm Sondag // Jaques van WykSun, 24 Mar 2024 - 32min
- 36 - Draers van Hoop // Andreas van Tonder // Hoop Deel 4
Ons wil sien hoe ware hoop werk deur ons, in ons, en in elke omgewing wat ons onsself bevind. “Hoop” is meer as net wensdenkery of optimisme. Terwyl ons die konsep van hoop bestudeer, soos ons die God van hoop bestudeer, soos ons ontdek dat ons draers van hoop is, mag ons die lig van Sy koninkryk skyn in al die hopelose omgewings in ons samelewing vandag.
Sun, 17 Mar 2024 - 40min - 35 - Hoop en Die Heilige Gees // Neels Janse van Rensburg // Hoop Deel 3
Ons wil sien hoe ware hoop werk deur ons, in ons, en in elke omgewing wat ons onsself bevind. “Hoop” is meer as net wensdenkery of optimisme. Terwyl ons die konsep van hoop bestudeer, soos ons die God van hoop bestudeer, soos ons ontdek dat ons draers van hoop is, mag ons die lig van Sy koninkryk skyn in al die hopelose omgewings in ons samelewing vandag.
Mon, 11 Mar 2024 - 30min - 34 - Hoop en die Koninkryk // Jaques van Wyk // Hoop deel 2
Ons wil sien hoe ware hoop werk deur ons, in ons, en in elke omgewing wat ons onsself bevind. “Hoop” is meer as net wensdenkery of optimisme. Terwyl ons die konsep van hoop bestudeer, soos ons die God van hoop bestudeer, soos ons ontdek dat ons draers van hoop is, mag ons die lig van Sy koninkryk skyn in al die hopelose omgewings in ons samelewing vandag.
Sun, 03 Mar 2024 - 36min - 33 - Wat Is Ware Hoop? // Jaques van Wyk // Hoop Deel 1
Ons wil sien hoe ware hoop werk deur ons, in ons, en in elke omgewing wat ons onsself bevind. “Hoop” is meer as net wensdenkery of optimisme. Terwyl ons die konsep van hoop bestudeer, soos ons die God van hoop bestudeer, soos ons ontdek dat ons draers van hoop is, mag ons die lig van Sy koninkryk skyn in al die hopelose omgewings in ons samelewing vandag.
Sun, 25 Feb 2024 - 41min - 32 - Wat Verwag God Van My? // Jaques van WykMon, 19 Feb 2024 - 38min
- 31 - Gemaklik in Gehoorsaamheid // Jaques van Wyk // Selfless Week 5
Elke nuwe jaar maak ons keuses oor wie ons wil wees en ons stel doelwitte, maar hierdie is gewoonlik op onsself gefokus. Gewig verloor, geld spaar - tot die beste doelwitte is soms self gesentreërd. Om die lewe te leef wat God vir ons beplan, moet ons bereid wees om ons eie gemak op te gee ter wille van ander. Dis nie maklik nie, maar waneer jy minder op jouself fokus, kan die Here baie meer doen.
Mon, 12 Feb 2024 - 38min - 30 - Dankbaar in die Daaglikse // Andreas van Tonder // Selfless Week 4
Elke nuwe jaar maak ons keuses oor wie ons wil wees en ons stel doelwitte, maar hierdie is gewoonlik op onsself gefokus. Gewig verloor, geld spaar - tot die beste doelwitte is soms self gesentreërd. Om die lewe te leef wat God vir ons beplan, moet ons bereid wees om ons eie gemak op te gee ter wille van ander. Dis nie maklik nie, maar waneer jy minder op jouself fokus, kan die Here baie meer doen.
Sun, 04 Feb 2024 - 31min - 29 - Uitspattig in Vrygewigheid // Jaques van Wyk // Selfless Week 3
Elke nuwe jaar maak ons keuses oor wie ons wil wees en ons stel doelwitte, maar hierdie is gewoonlik op onsself gefokus. Gewig verloor, geld spaar - tot die beste doelwitte is soms self gesentreërd. Om die lewe te leef wat God vir ons beplan, moet ons bereid wees om ons eie gemak op te gee ter wille van ander. Dis nie maklik nie, maar waneer jy minder op jouself fokus, kan die Here baie meer doen.
Mon, 29 Jan 2024 - 44min - 28 - Getrou in Diensbaarheid // Jaques van Wyk // Selfless Week 2
Elke nuwe jaar maak ons keuses oor wie ons wil wees en ons stel doelwitte, maar hierdie is gewoonlik op onsself gefokus. Gewig verloor, geld spaar - tot die beste doelwitte is soms self gesentreërd. Om die lewe te leef wat God vir ons beplan, moet ons bereid wees om ons eie gemak op te gee ter wille van ander. Dis nie maklik nie, maar waneer jy minder op jouself fokus, kan die Here baie meer doen.
Sun, 21 Jan 2024 - 45min - 27 - Vrymoedig in my Getuienis // Jaques van Wyk // Selfless Week 1
Elke nuwe jaar maak ons keuses oor wie ons wil wees en ons stel doelwitte, maar hierdie is gewoonlik op onsself gefokus. Gewig verloor, geld spaar - tot die beste doelwitte is soms self gesentreërd. Om die lewe te leef wat God vir ons beplan, moet ons bereid wees om ons eie gemak op te gee ter wille van ander. Dis nie maklik nie, maar waneer jy minder op jouself fokus, kan die Here baie meer doen.
Mon, 15 Jan 2024 - 46min - 26 - Een Ding // Jaques van WykSun, 07 Jan 2024 - 41min
- 25 - Psalm 23 // Andreas van TonderSun, 17 Dec 2023 - 28min
- 24 - Dankdiens // Jaques van WykSun, 10 Dec 2023 - 34min
- 23 - God With Us // Deel 2 // Jaques van WykMon, 04 Dec 2023 - 35min
- 22 - God With Us // Deel 1 // Eben VorsterTue, 28 Nov 2023 - 30min
- 21 - Love That Heals the Pain // Deel 3 // Jaques van Wyk (Met Sumien de Villiers en Emma Berry)Sun, 19 Nov 2023 - 46min
- 20 - Love That Heals the Pain // Deel 2 // Jaques van Wyk (Met Sumien De Villiers)Sun, 12 Nov 2023 - 41min
- 19 - Love That Heals the Pain // Deel 1 // Jaques van WykSun, 05 Nov 2023 - 1h 00min
- 18 - Efesiërs // Deel 3 // Andreas van Tonder (Engelse Diens)
Hierdie episode is die opname van die engelse diens in plek van die Afrikaanse diens, omdat daar nie Sondag n Afrikaanse diens was nie. Efesiërs handel oor ons postuur as kinders van God. En postuur verwys na hoe ons ons liggaam posisioneer. In hierdie reeks deur hierdie kosbare boek wil ons leer hoe ons postur as Liggaam van Christus ten opsigte van Sit, Loop en Staan in Christus ons meer kan leer oor ons verhouding met God.
Sun, 29 Oct 2023 - 22min - 17 - Efesiërs // Deel 2 // Eben Vorster (Engelse Diens)
Hierdie episode is die opname van die engelse diens in plek van die Afrikaanse diens, omdat daar nie Sondag n Afrikaanse diens was nie. Efesiërs handel oor ons postuur as kinders van God. En postuur verwys na hoe ons ons liggaam posisioneer. In hierdie reeks deur hierdie kosbare boek wil ons leer hoe ons postur as Liggaam van Christus ten opsigte van Sit, Loop en Staan in Christus ons meer kan leer oor ons verhouding met God.
Mon, 23 Oct 2023 - 43min - 16 - Efesiërs // Deel 1 // Eben VorsterSun, 15 Oct 2023 - 44min
- 15 - Family on Mission // Deel 5 // Jaques van WykSun, 08 Oct 2023 - 39min
- 14 - Family on Mission // Deel 4 // Andreas van TonderSun, 01 Oct 2023 - 28min
- 13 - Family on Mission // Deel 3 // Jaques van WykSun, 24 Sep 2023 - 38min
- 12 - Family on Mission // Deel 2 // Jaques van WykSun, 17 Sep 2023 - 37min
- 11 - Family on Mission // Deel 1 // Jaques van WykSun, 10 Sep 2023 - 35min
- 10 - Annoyed but Assigned // Neels Janse van RensburgSun, 03 Sep 2023 - 33min
- 9 - Marriage Matters // Deel 2 // Jaques en Karen van WykSun, 27 Aug 2023 - 55min
- 8 - Marriage Matters // Deel 1 // Jaques van WykSun, 20 Aug 2023 - 44min
- 7 - One Another_Deel 4Sun, 13 Aug 2023 - 43min
- 6 - One Another_Deel 3Sun, 06 Aug 2023 - 40min
- 5 - One Another_Deel 2Mon, 31 Jul 2023 - 39min
- 4 - One Another_Deel 1
God se nuwe opdrag hou uidaaglike maar opwindende implikasies vir ons in. In die ontdekking van God se onvoorwaardelike liefde vir ons (alleenlik gebasseer op waarde) vertrou Hy ons met die vermoë om mekaar dieselfde lief te hê.
In elke verhouding behoort die vraag te klink: "Wat vra liefde van my?"
Geniet die reeks
Sun, 23 Jul 2023 - 41min - 3 - Verstandelik Gesond_Deel 3Sun, 16 Jul 2023 - 46min
- 2 - Verstandelik Gesond_Deel 2Wed, 12 Jul 2023 - 37min
- 1 - Verstandelik Gesond_Deel 1Wed, 12 Jul 2023 - 45min
Podcasts similaires à Doxa Deo Auckland Afrikaans
- Global News Podcast BBC World Service
- El Partidazo de COPE COPE
- Herrera en COPE COPE
- The Dan Bongino Show Cumulus Podcast Network | Dan Bongino
- Es la Mañana de Federico esRadio
- La Noche de Dieter esRadio
- Hondelatte Raconte - Christophe Hondelatte Europe 1
- Dateline NBC NBC News
- 財經一路發 News98
- La rosa de los vientos OndaCero
- Más de uno OndaCero
- La Zanzara Radio 24
- L'Heure Du Crime RTL
- El Larguero SER Podcast
- Nadie Sabe Nada SER Podcast
- SER Historia SER Podcast
- Todo Concostrina SER Podcast
- 安住紳一郎の日曜天国 TBS RADIO
- TED Talks Daily TED
- アンガールズのジャンピン[オールナイトニッポンPODCAST] ニッポン放送
- 辛坊治郎 ズーム そこまで言うか! ニッポン放送
- 飯田浩司のOK! Cozy up! Podcast ニッポン放送
- 吳淡如人生實用商學院 吳淡如
- 武田鉄矢・今朝の三枚おろし 文化放送PodcastQR