Filtra per genere

Huisgenoot Ware Lewensdramas

Huisgenoot Ware Lewensdramas

Huisgenoot

Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.

42 - Episode 42: Haar stiefpa, haar moordenaar
0:00 / 0:00
1x
  • 42 - Episode 42: Haar stiefpa, haar moordenaar

    Anisha van Niekerk se ontbinde liggaam is in ’n veld naby Bronkhorstspruit gevind en toe word haar stiefpa vasgetrek.

    Mon, 26 Oct 2026 - 30min
  • 41 - Episode 41: Lauren Dickason vermoor haar drie dogtertjies

    Lauren Dickason het haar drie kinders vermoor nadat die gesin na Nieu-Seeland verhuis het – en toe ontvou 'n tragiese verhaal in die hof

    Mon, 19 Oct 2026 - 33min
  • 40 - Episode 40: Die diamantsmous Louis Liebenberg

    Sakeman, smous, skelm – dit als is hy al genoem. Die vreemde verhaal van 'n omstrede diamanthandelaar

    Mon, 12 Oct 2026 - 32min
  • 39 - Episode 39: Die reeksmoordenaars Shaun Oosthuizen en John du Plooy

    Hulle het kwesbare bejaardes landwyd aangeval, beroof en vermoor

    Mon, 05 Oct 2026 - 33min
  • 38 - Episode 38: Aangeneem, toe vermoor hy sy ouers

    Barnie en Magda van Heerden het Ruan kleintyd aangeneem, maar toe draai hy later teen hulle.

    Mon, 28 Sep 2026 - 32min
Mostra altri episodi