Filtrar por género

Leef Kerk

Leef Kerk

Leef Kerk

Welkom by Leef Kerk! Ons bemagtig mense deur die Woord van God en geestelike gemeenskap om die volheid van wie God hulle geskape het om te wees, uit te leef.

92 - Balk
0:00 / 0:00
1x
  • 92 - Balk

    Jy vind die smal pad net as jy geestelik kan sien — en die balk wat jou verblind, merk jy dikwels nie eers op nie.

    Mon, 05 Oct 2026 - 52min
  • 91 - Verander Koers

    Die storm is nie teen jou nie maar teen die ongehoorsaamheid - God laat dit waai sodat jy van koers kan verander.

    Mon, 28 Sep 2026 - 1h 03min
  • 90 - Opregte Wandel

    Om in egtheid met God te wandel is om te kan beweeg sonder om te weet waarheen...

    Mon, 21 Sep 2026 - 45min
  • 89 - Egtheid

    God soek egtheid - dat jy Hom aanbid vir wie Hy is.

    Mon, 14 Sep 2026 - 41min
  • 88 - Hoe lyk Vergifnis

    Jy kan nie ander vergewe as jy nie eers jouself vergewe nie. Ontvang God se vergifnis vir jouself.

    Mon, 07 Sep 2026 - 49min
Mostrar más episodios