Filtrar por género
Kalmeer net vir my asseblief! In hierdie podcast praat Barend Mynhardt met die Oorreageer span oor alles laf, lekker en wat ook al tussenin is. Hierdie een is nie bedoel vir jou ouma nie, maar sy kan saam oorreageer as sy wil. Luister elke week vir ons OOR-reaksie op hoe dinge tans staan in die lewe... Sonder om te ernstig te raak.
- 9 - Stylvol of Probeer Jy Net Te Hard? | Oorreageer met Barend Mynhardt, Luandri Reynders & Tiaan Nortjé
In hierdie episode gesels Barend Mynhardt met aktrise, Luandri Reynders, en vervaardiger, Tiaan Nortjé, oor wat goeie styl maak. Maar hierdie drie millennials se advies mag dalk net effe uit die mode wees. Gelukkig is niks te ernstig op Oorreageer nie. Gaan loer gerus na ons produkte op ons webtuiste www.oorreageer.co.za Laat ons weet wat julle dink in die comments. Winkel: www.oorreageer.co.za/shop Volg ons oral op sosiale media: Insta: @oorreageer Facebook : @oorreageer Threads: @oorreageer TikTok: @oorreageer
Thu, 17 Aug 2023 - 35min - 8 - Geite en Giere? | Oorreageer met Barend Mynhardt, Tiaan Slabbert en Maynie Knoetze
In hierdie episode praat Barend met Tiaan Slabbert en Maynie Knoetze oor die nuutste Geite en Giere. Maar ook daardie foefies waarmee Millennials grootgeword het. Met 'n verassing aan die einde. Subscribe vir ons nuutste episodes en sketse. Oorreageer is toegewyd aan die vervaardiging van kwaliteit en kontemporêre Afrikaanse Inhoud. Ondersteun ons graag deur ons op sosiale media te volg. Al ons skakels: https://linktr.ee/oorreageer
Wed, 14 Jun 2023 - 42min - 7 - Toeris of Terroris? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Leché Joubert
Leché is nie net 'n aktrise nie, maar 'n volwaardige jet-setter! In hierdie episode praat Barend en Leché oor alles wat dit vat om 'n goeie reisiger te wees en die beste te maak van jou trip - al is dit tot hier tot Franschhoek of Frankryk. Van reiswenke tot mode-keuses wat jou nie soos 'n toeris gaan laat lyk nie. Luister saam en laat ons weet wat jy dink.
Volg ons op sosiale media en kyk ook die video op YouTube.
Tue, 11 Apr 2023 - 39min - 6 - Adulting of net van die pad af? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Luandri Reynders
In hierdie episode praat Barend met aktrise, Luandri Reynders, beter bekend as Karen Kriel op Binnelanders. Hulle gesels oor al die dinge wat grootmense veronderstel is om te doen en of hulle werklik daarin slaag om te "adult".
Van balhorige tieners, belasting, plantonderhoud en vlou grappies, gaan hierdie episode ons konfronteer met die vraag: Is ons almal nie eintlik maar net van die pad af nie.
Kyk die volle episode op ons sosiale media.
Fri, 31 Mar 2023 - 32min - 5 - Is Jy Fiks of is Jy Kits? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Reze-Tiana Wessels
Hierdie week praat Barend met die stunning aktrise Reze-Tiana Wessels. Hulle praat oor gesondheid en wat nodig is om 'n gebalanseerde lewe te lewe om dan uiteindelik die vraag te beantwoord: Is jy fiks of is jy kits?
Luister saam en word deel van die gesprek op ons sosiale media. Gaan kyk ook graag die video op ons YouTube-kanaal.
Thu, 16 Mar 2023 - 28min - 4 - Snaaks of is Jy Net Hartseer? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Maynie KnoetzeThu, 09 Mar 2023 - 43min
- 3 - Verhouding of 'n Kinderpartytjie | Oorreageer met Barend Mynhardt en Ilke KönigThu, 02 Mar 2023 - 36min
- 2 - Useless of 'n Gebrek Aan Selfvertroue? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Jacques Adriaanse
In hierdie episode praat Barend met akteur, Jacques Adriaanse, 'n gewese lid van die Ooreageer-span. Hulle gesels oor selfvertroue en die dryfkrag agter elke besluit wat in die onsekere hede gemaak word. Wat is jou motivering of is jy net useless? Luister saam en gaan kyk na die video op ons YouTube kanaal en volg ons op sosiale media. Subscribe en word ingelig oor ons weeklikse episodes.
Thu, 23 Feb 2023 - 40min - 1 - Kuier Jy of Ry Jy? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Tiaan Slabbert
Ons is terug!
In die eerste episode van ons potgooi, praat oorspronklike Oorreageerders, Barend Mynhardt en Tiaan Slabbert oor die hergeboortenis van Oorreageer en oor wat 'n goeie, of 'n slegte kuier behels.
Luister saam en gaan kyk na die video op ons YouTube kanaal.
Subscribe en word ingelig oor ons weeklike episodes.
Wed, 15 Feb 2023 - 34min
Podcasts similares a Oorreageer Potgooi
El Partidazo de COPE COPE
Herrera en COPE COPE
La Linterna COPE
Dante Gebel Live Dante Gebel
Es la Mañana de Federico esRadio
La noche de Cuesta esRadio
La Trinchera de Llamas esRadio
Hondelatte Raconte Europe 1
Affaires sensibles France Inter
LEGEND Guillaume Pley
El colegio invisible OndaCero
La Rosa de los Vientos OndaCero
Les grands dossiers de l'Histoire par Franck Ferrand Radio Classique
Espacio en blanco Radio Nacional
Enquêtes criminelles RTL
Entrez dans l'Histoire RTL
Le grand récit RTL
L'Heure Du Crime RTL
Parlons-nous RTL
El Larguero SER Podcast
SER Historia SER Podcast
Todo Concostrina SER Podcast
Un Libro Una Hora SER Podcast
Otros podcasts de Comedia
Podcast and Chill with MacG Podcast and Chill Network
Darren “Whackhead” Simpson’s prank calls on Kfm Mornings Primedia Broadcasting
Anele and the Club on 947 947
Best of Kfm Mornings with Darren, Sherlin & Sibs Primedia Broadcasting
Brooke and Jeffrey: Second Date Update iHeartPodcasts
James O'Brien's Mystery Hour Global
The Joe Rogan Experience Joe Rogan
Friday Night Comedy from BBC Radio 4 BBC Radio 4
Les Grosses Têtes RTL
Office Ladies Audacy & Jenna Fischer and Angela Kinsey
Fly on the Wall with Dana Carvey and David Spade Audacy
Comedy Show Comedy Show
DRAMA MAMA BENOFTHEWEEK
The Steve Harvey Morning Show iHeartPodcasts
Jubal Phone Pranks from The Jubal Show The Jubal Show
Small Town Murder James Pietragallo, Jimmie Whisman
嘎尬去哪裡kakaChat 麒麟原住民文化藝術團
WAW! What A Week with DJ Fresh Africa Podcast Network
Twak Praat met Ricus en Hammie Ricus Nel
Run That Prank iHeartPodcasts
