Filtrar por género

Woord van God, Woord van die lewe.

Woord van God, Woord van die lewe.

Woord van God, Woord van die Lewe.

Boodkappe vanuit die Woord van die HERE.

8 - 20210808 - (1) Einde van alles en koms van Jesus > (1.1) Tekens van die begin van die smarte > (1.1.2) Die teken van 'n onstuimige en onstabiele wêreld (b).
0:00 / 0:00
1x
  • 8 - 20210808 - (1) Einde van alles en koms van Jesus > (1.1) Tekens van die begin van die smarte > (1.1.2) Die teken van 'n onstuimige en onstabiele wêreld (b).

    Hierdie boodskap gaan oor die laaste paar dinge wat Jesus genoem het onder die begin van die smarte in Mat. 24, nl. hongersnode, pessiektes en aardbewings.

    Dit behandle onlangse statistieke, kyk kortliks na 'n oorsig van hierdie gebeure oor tyd, en pas dit omstandighede toe op ons as kinders van die HERE en in sommige gevalle op ongelowiges.

    Mag hierdie boodskap vir u geseënd wees in Jesus Christus onse Here.

    Sat, 21 Aug 2021 - 37min
  • 7 - 20210718 - (1) Einde van alles en koms van Jesus > (1.1) Tekens van die begin van die smarte > (1.1.2) Die teken van 'n onstuimige en onstabiele wêreld..

    'n Reeks wat die vraag beantwoord: Waar is ons t.o.v. die einde van alles en die koms van Jesus.

    Hierdie is boodskap twee onder die subreeks: Die teken van die begin van die smarte. Dit handel oor oorloë en wat Jesus daaroor gesê het wat as teken gaan dien dat die einde van alles naby is, nog nie die einde nie, maar wel naby.

    Mag u dit in Christus Jesus geseënd vind.

    Sat, 24 Jul 2021 - 34min
  • 6 - 20210711 - (1) Einde van alles en koms van Jesus > (1.1) Tekens van die begin van die smarte > (1.1.1) Die teken van valse christusse.

    'n Reeks boodskappe oor die eindtye.

    Waar staan ons t.o.v. die einde van alles en die koms van Jesus? 

    Dis die vraag in baie mense se harte. Hierdie reeks boodskappe hanteer die vraag vanuit 'n Bybelse Perspektief.

    Kyk uit vir die volgende boodskappe.

    Mag dit vir u elkeen geseënd wees wat hierna luister.


    Mon, 12 Jul 2021 - 48min
  • 5 - 20210303(B6) - Gemoedsrus in evangelisasie werk - Mat. 28:18-22

    Baie keer wil kinders van die Here nie uitgaan om die evangelie te verkondig nie omdat hulle sekere vrese het.

    Hierdie biduur hanteer twee gedagtes wat kan help om daardie vrese te oorwin.

    Mag die Here Jesus u seën deur hierdie boodskap.

    Fri, 05 Mar 2021 - 25min
  • 4 - 20210224 (B6) - 'n Geestelike Inventaris van 'n getuie van Jesus - Hand2v37-47

    Hierdie is die laaste boodskap onder hierdie tema.

    Die geestelike inventaris word gebruik om die kind van God se lewe te beproef of daar enige hindernisse is wat hom / haar 'n oneffektiewe getuie van Jesus maak.

    Sien uit om daaroor te gesles.

    Thu, 25 Feb 2021 - 41min
Mostrar más episodios