Podcasts by Category

Magalies Potgooi

Magalies Potgooi

Magalies Afrikaanse Podcast

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome: Klets - Lekker ligte geselsies Boekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories Pop - Flieks, TV stories, etc KletsBotBoks - Debatte tussen twee Chatbots Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com Kategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py

226 - [213] AI hacking skandaal
0:00 / 0:00
1x
  • 226 - [213] AI hacking skandaal

    Die Hugging Face Kunsmatige Intelligensie insident het almal bietjie regop laat sit oor KI-veiligheid. Ons delf in.

    Tue, 06 Oct 2026 - 57min
  • 225 - [212] Bestaan tafels & stoele? (Poëtiese Naturalisme)

    Sean M. Carroll se metafisiese raamwerk genaamd Poëtiese Naturalisme word vandag bespreek.

    Tue, 22 Sep 2026 - 52min
  • 224 - [211] Die siel van die mier

    Diere soos miere wat hulle self opoffer vd "Greater Good", Eusosialiteit, Superorganismes en nog baie meer vreemde stories.

    Tue, 15 Sep 2026 - 1h 07min
  • 223 - [210] Het wetenskap 'n antwoord op moraliteit?

    Ons tekkel die Ought-is puzzle en praat oor Sam Harris se idees oor moraliteit.

    Tue, 01 Sep 2026 - 50min
  • 222 - [209] Boekklub: Metazoa (seediere stories en hulle bewussyn)

    In die gees van My Octopus Teacherkyk ons na hoeons bewussyn ontwikkel het. Ons begin by eensellige organismes en kyk na seekatte, visse en sponse vir leidrade - met die hulp van 'n Australiese duiker en filosoof.


    Nog Mind episodes: "Mind" - playlist by Magalies Potgooi


    Hoofstukke:

    00:00; Seekatte en Peter Godfrey-Smith

    11:38; Ensellig

    17:36; Subjektiewiteit en agenskap, hoë agentskap

    21:51; Cambrian explosion, Self

    30:43; Meersellig, Sponse

    38:40; Senuweestelsels, Bilateraal, Gewerwelde diere

    47:12; "Offline" beplanning, Pyn in insekte

    56:41; Storm in 'n sel

    Tue, 25 Aug 2026 - 1h 06min
Show More Episodes