Nach Genre filtern
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome: Klets - Lekker ligte geselsies Boekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories Pop - Flieks, TV stories, etc KletsBotBoks - Debatte tussen twee Chatbots Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com Kategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py
- 226 - [213] AI hacking skandaalTue, 06 Oct 2026 - 57min
- 225 - [212] Bestaan tafels & stoele? (Poëtiese Naturalisme)Tue, 22 Sep 2026 - 52min
- 224 - [211] Die siel van die mierTue, 15 Sep 2026 - 1h 07min
- 223 - [210] Het wetenskap 'n antwoord op moraliteit?Tue, 01 Sep 2026 - 50min
- 222 - [209] Boekklub: Metazoa (seediere stories en hulle bewussyn)
In die gees van My Octopus Teacherkyk ons na hoeons bewussyn ontwikkel het. Ons begin by eensellige organismes en kyk na seekatte, visse en sponse vir leidrade - met die hulp van 'n Australiese duiker en filosoof.
Nog Mind episodes: "Mind" - playlist by Magalies Potgooi
Hoofstukke:
00:00; Seekatte en Peter Godfrey-Smith
11:38; Ensellig
17:36; Subjektiewiteit en agenskap, hoë agentskap
21:51; Cambrian explosion, Self
30:43; Meersellig, Sponse
38:40; Senuweestelsels, Bilateraal, Gewerwelde diere
47:12; "Offline" beplanning, Pyn in insekte
56:41; Storm in 'n sel
Tue, 25 Aug 2026 - 1h 06min - 221 - [208] Klets - Die drama van Skaak
- Geld, Verneukery, eksentrieke karakters en interessanthede oor die eueue oue-spel self.
Hoofstukke:
00:00; 3D skaak, geskiedenis
07:36; Rekenaar & Internet invloed, Fases vd spel
18:02; Gary Kasparov, Bobby Fisher, Vrouens
30:09; Skaak heros op Youtube, brein energie
36:32; Taktieke
46:24; Cheating
50:34; Speel met kinders, Skoolherhinneringe
Tue, 18 Aug 2026 - 57min - 220 - [207] Hoe om 'n (movie) taal te maakTue, 11 Aug 2026 - 1h 00min
- 219 - [206] KletBotBoks: Is die Aarde lewendig? (Gaia hipotese)
Is die aarde soos 'n organisme wat homself doelgerig onderhou of is dit hippie nonsens? Ons laat die kletsbots dit uitbaklei.
Nog BotBoks episodes: Magalies - KletsBotBoksHoofstukke:
00:00; Gaia ying-yang & debat opstel
11:05; Die debat begin
28:22; Nuwe KI gedrag!
39:14; Wat sê Gemini?
Tue, 04 Aug 2026 - 52min - 218 - [205] Tyd en Spesiale Relatiwiteit
Tyd, Einstein, Time Dilation en die geografie van Spacetime.Plus, ons verduidelik die tyd-wetenskap in Interstellar en Project Hail Mary.
Hoofstukke:
00:00; Wat beteken "Wanneer"?
09:30; Spesiale relatiwiteit inleiding & Time dilation
16:18; Tweeling tydeksperiment & Lorentz faktor
20:52; Spacetime - maklike verduideliking
25:20; Bestaan die verlede of toekoms?
32:57; Nie een enkele 'hede' nie
39:05; Algemene Relatiwiteit & Interstellar
43:31; Geometrie van Spacetime
56:05; Afsluiting
Tue, 28 Jul 2026 - 58min - 217 - [204] Pop! Bruce Willis flieks
Ons vra, het Bruce Willis vir ons 'n goeie voorbeeld gegee van braafheid en om op te staan vir geregtigheid, of is hy 'n voorbeeld van toxic manlikheid? Maar meestal is ons maar net nostalgies oor al sy vermaaklike flieks.
Nog Pop! episodes: Magalies - Pop
Hoofstukke:
00:00; Spiere, seks, 12 Monkeys
06:25; Komedierolle, cartoons, flieks met nommers
09:55; 6th Sense, Friends, sy grootwordjare
13:39; Die Hard, Striking Distance
19:22; Laaste flieks en siekte
23:17; Red die wêreld
27:59; Lucky Number Slevin
33:17; Rolmodel of Toxic?
40:23; Nostalgie na eenvoudiger tye
Tue, 21 Jul 2026 - 45min - 216 - [203] Van eensellig tot interstellêre reisigers (die Alien Filter)
Wat is die stappe wat 'n beskawing moet deurloop om van eensellige lewe tot interstellêre reisigers te ontwikkel? Ons vat 'n reis deur biologie om te ondersoek waar die Groot Filter moontlik lê.
Nog Biologie: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT
Hoofstukke:
00:00; Fermi Paradoks & Gravitasieput
08:18; Begin van lewe
19:11; Prokaryotic vs Eukaryotic
26:29; Meersellig
31:12; Seksuele voortplanting
34:20; Mense
40:25; Fermi idee vs Filter idee; Afstande
49:52; Astrochicken en Berserker wapens ; Afsluiting
Tue, 14 Jul 2026 - 54min - 215 - [202] Australië Outback Vakansie
Rudolph vertel van sy 10 dae vakansie in Mad Max land.
https://www.facebook.com/share/p/14gzWMD4qGo/?mibextid=wwXIfr
Hoofstukke
00:00; Groot trokke en AI karre
15:31; Moerse Plase
23:24; Voêls en ander diere
34:47; Soos Suid Afrika, Toeris gevoel
37:35; Broken Hill
39:46; Opal Myne en Dug-out
Tue, 07 Jul 2026 - 51min - 214 - [201] Hanlo Nel: 'n Rasionale Wêreld, 'n Rasionale Skepper
Hanlo Nel vertel ons hoe versoen hy wetenskap en geloof.
Hanlo se FB Post: https://www.facebook.com/share/18sfcKimQv/?mibextid=wwXIfr
Nog episodes oor geloof: Geloof - Magalies Potgooi Playlists
Hoofstukke:
00:00; Inleiding - Skoenlappers en 4x4
04:57; Naturalisme se eise
11:03; Wetenskap sluit verduidlikings in
17:09; Bewyslas en Occam's razor
22:21; Beperkings van wetenskap
28:09; Een relatiteit?
32:08; Moet nie te veel vrae vra nie!
36:20; Objektiewe Moraliteit
39:17; Bid
42:27; Wiskunde & Wetenskaplike tegnieke
53:15; Orde van chaos, rationaliteit as basis
57:05; Afsluiting
Tue, 30 Jun 2026 - 1h 00min - 213 - [200] 200 episodes later: Kennisreis, KI Invloed, Boeke, Flieks, Realiteit, en meer
Ons klets net lekker oor ons paadjie die afgelope jare, maar praat ook so 'n bietjie oor: die soeke na realiteit, die plesier en malheid van 'n kennisreis, 'n Space-opdatering & Elon, KI & die Sjinese-kamer-gedagte-eksperiment, veganisme, rabbitholes, bier, die immuunstelsel, wat "nou" is, vriendskap en nog meer.
Hoofstukke:
00:00; Elon se geld & Space Update
12:07; Veganisme & immuunstelsel
16:00; Materie, realiteit, kwantum
22:37; Help ChatBots om dinge te verduidelik?
30:23; Boekklub
34:50; Realiteit beter verstaan
37:51; KI se invloed op Magalies, Wat is nou?
41:01; Hensoppers, Bier, Rabbitholes
43:51; Meer fundamentele kennis vs rabbitholes
48:31; Mal strewe na kennis vs Ervarings
50:50; Pop Episodes
Tue, 23 Jun 2026 - 54min - 212 - [199] Entropie en die sterfte vd heelal
Hoekom breek eiers, maar hulle ontbreek nooit nie. Hoekom sê fisici dat die heelal in 'n chaotiese hitte-dood gaan eindig?
Hoofstukke:
00:00; Outback-avontuur
07:50; Potensiaalverskil - soos 'n battery
14:44; Soos verf... en koffie, wat bedoel hulle met chaos?
22:05; Gravitasie, Heelal se einde, Vorm, gradiënte
30:34; Soos parfuum, digtheid
37:20; Lewe
42:58; Selfs atome vrek
47:13; "We are doomed!", Tyd se rigting, Termodinamika
Tue, 09 Jun 2026 - 53min - 211 - [198] Klets: Sal jy 'n android kry vir jou huis?
Gaan hulle net wasgoed doen of ook jou kinders maniere leer en te veel loer vir jou man/vrou?
Hoofstukke:
00:00; Hoekom lyk hulle soos mense?
13:53; Sal jy een koop?
21:46; Komersieel gebruike & AI musiek
31:52; Kombuis take, as hulle begin menslik raak
38:47; Reëls, Beste geselskap?
48:15; Gaan ons iets verloor?
Tue, 02 Jun 2026 - 56min - 210 - [197] Klets: Speel! (...musiek met Tiaan Uys)
Tiaan Uys, multi instrumentalist, praat met ons oor musiekspeel en die inside skinner van die industrie.
Tiaan op instagram
Hoofstuk:
00:00; Agter die skerms,
06:30; Vloei vs Analise
09:48; Span vs Individu
18:37; Temperament, ARCO
25:50; Beijing avonture & konserte
34:08; Frustrasies, ritme, jazz, pop
43:52; Swop tussen instrumente, Musiek skryf, kostes
47:15; Sjina en nog oor frustrasies
50:37; Toekomsplanne
Tue, 26 May 2026 - 58min - 209 - [196] Pop! Pink Floyd (met Marinus)
Rudolph in Marinus deel hulle passie en interessante stories oor Pink Floyd.
Nog Pop episodes: Magalies - Pop - Spotify
Hoofstukke:
00:00; Syd Barrett
08:40; Dark Side of the Moon, Animals, The Wall
18:52; The Final Cut, Konflik in band
26:02; Konsep Albums, Roger Waters, wie is die frontman?
33:10; Great gig in the Sky, Animals tema, Seamus
40:00; Band Split, Gilmour era, Have a Cigar
49:00; Echoes
57:51; Eksperimente lei tot sukses
Tue, 19 May 2026 - 1h 00min - 208 - [195] Boekklub: Quarantine (Greg Egan)
4 jaar na die eerste een, klets ons weer oor 'n Greg Egan boek.
Sci-fi stories - playlist by Magalies Potgooi
Boekklub - playlist by Magalies Potgooi
Hoofstukke:
00:00; Inleiding & Boek opsomming
08:01; 'Mods' - verander jouself
22:24: Lojaliteit (Spoiler!)
28:08; Huwelik & Lojaliteit
32:15; Kwantum wêreld in die boek
43:31; Die 'Bubble' (nog groter spoiler) & Riff oor Multiverse
51:14; Afsluiting
Tue, 12 May 2026 - 55min - 207 - [194] Evert se radikale swak Emergence teorie
Emergence, emergensie, of "ontstaan": wanneer mooi en weird goeters gebeur, gebou op baie basiese boublokke.
Nog episodes oor die aard van realitieit: M2 - Ontleding van Realiteit | Spotify
Hoofstukke:
00:00; Duiwe en patrone
07:02; Bestaan vs ontstaan, swak vs sterk Emergence
17:18; Radikale swak Emergence
21:53; Vlakke van beskrywing, definisie van lewe
30:39; Emergence as ’n plekhouer
34:44; Conway's Game of Life, Emergence in wiskunde
41:38; Toename in Emergence in wetenskap
44:32; Humean mosaic
51:21; Gaan Emergence verdwyn soos kennis toeneem?
Tue, 05 May 2026 - 58min - 206 - [193] Klets - Siener van Rensburg en sy makkers
So helfte van die episode praat ons oor Siener van Rensberg en dan klets ons tussendeur oor ander soortgelyke idees.
Hoofstukke
00:00; Siener se agtergrond
12:51; Adrian Snyman se boek
17:45; Nag vd lang messe, motiveering vir sieners
24:52; Profete in die kerk, nog Siener voorspellings
34:40; Scams, Ekonomie
40:55; Hillsong en ander Kerke, Prediction Markets
48:12; Vision vs voorspelling, Bible Code
Tue, 28 Apr 2026 - 53min - 205 - [192] KletsBotBoks: Katolisisme vs Protestantisme
Watter een is reg? Katolisisme of Protestantisme?
Vorige BotBoks episodes: https://open.spotify.com/playlist/3dY5M2hwj6USLLhfaxs95z
Nog oor geloof: https://open.spotify.com/playlist/2Ym0Lx3Mw7W8UQLyu1OIfu
Dit was nie rerig moontlik om die een op te deel in hoofstukke nie:
00:00; Inleiding
08:59; Die Debat
50:57; Afsluiting
Tue, 21 Apr 2026 - 54min - 204 - [191] Kan die toekoms voorspel word?
Determinisme, Weer (chaos theory), Laplace's Demon en Randomness.
Nog episodes oor die ontleding van realiteit: https://open.spotify.com/playlist/42l1Qrio5DXhveCmjlRVEY
Hoofstukke:
00:00; Weervoorspelling en chaos theory
15:07; Determinisme & Laplace's Demon
28:46; Randomness
38:48; Die mens se invloed
51:06; Multiverse en afsluiting
Tue, 14 Apr 2026 - 54min - 203 - [190] Pop! Project Hail Mary
Lekker avontuur met die nuwe Andy Weir fliek.
Nog Sci-Fi avonture: https://open.spotify.com/playlist/0poUSQuHtUZMeTMtiUCDym
Hoofstukke:
00:00; Rudolph se Excavator avonture
09:15; Titel, Plot, Andy Weir se wetenkap
23:22; Bietjie oor Rocky die alien
26:58; Sonnestelsels en ander wetenskap agter die skerms
32:52; Baie oor Rocky die alien
42:38; Samewerking as tema
48:04; Boek vs fliek, opsomming, Weir ander werk
Tue, 07 Apr 2026 - 56min - 202 - [Bonus] Space Nuus - Artemis II na die maan!
Yay! Ons is oppad maan toe!
Vorige Space nuus episodes: https://open.spotify.com/playlist/2Xw52BaZzkVu1ttgF7KAE2
Sun, 05 Apr 2026 - 21min - 201 - [189] Boekklub: Dostoevsky se Crime & Punishment
Ons crimeis dat ons slim wou voorkom en Russiese literatuur lees - kom luister saam na die punishment. Fyodor Dostoevsky is een van die mees invloedryke Russiese skrywers, en ten spyte van ons gekerm het ons tog pitkos daaruit gekry.
Nog boekklub episodes: https://open.spotify.com/playlist/46SsKSnX6W11gI94teKiRy
Hoofstukke:
00:00; Inleiding, David Brent-verwysing07:41; Plot, impak, storie se agtergrond, hoofkritiek
20:19; Hoofidees, filosofie, meer oor die plot
29:46; Die daad, motivering en emosionele impak
39:44; O, die drama!
47:21; Afsluiting, Dostoevsky se lewe
Tue, 31 Mar 2026 - 54min - 200 - [188] Van rou sintuie tot Hadada: Modelle van Bewussyn
Om die neurowetenskap van bewussyn te bou, het mens eers ’n model daarvoor nodig. Ons gaan deur vier van die meer populêre modelle vandag.
Nog MindEpisodes op Magalies Potgooi: https://open.spotify.com/playlist/2NFmmjP2dpTGk54jDvphwR
Hoofstukke:
00:00; Inleiding, agtergrond en redes vir modelle
17:53; Higher-Order Thought Theory
27:34; Global Workspace
37:51; Predictive Processing
45:23; Integrated Information Theory
56:25; Opsomming en gunsteling
Tue, 24 Mar 2026 - 1h 01min - 199 - [187] Bou natuurwette die heelal? (Humean Mosaic)
Die Humean Mosaic raamwerk sê natuurwette is 'n goeie verduideliking van die patrone van realiteit, maar niks fundamenteel nie.
Nog episodes oor die aard van relatiteit: M2 - Ontleding van Realiteit - playlist by Magalies Potgooi Playlists | SpotifyHoofstukke:
00:00; Hoekom val die appel vd boom af
09:45; Aard van natuurwette en verhoudings tussen state
16:48; Anti-wetenskap? Ontologie vs Epistemologie, Kousaliteit
37:37; Patrone, Assembly Theory, Essensialisme
47:42; Relevante konsepte soos logika en possible worlds
Tue, 17 Mar 2026 - 53min - 198 - [186] Pop! Memento (en dinge oor geheue)
Evert en Rudolph praat oor Memento en dinge oor geheue soos geheueverwerking, working memory, emosionele geheue, cryptomnesia, prospektiewe geheue, implisiete leer, memory hacks, muscle memory, extended mind en nog meer.
Nog Pop episodes: https://open.spotify.com/playlist/5YPRIXksBymDrdpywaCku2
Hoofstukke
00:00; Inleiding en agtergrond
08:31; Werkende geheue, fliekstruktuur
14:20; Wraakfliek? Oor Sammy, emosionele geheue
23:18; Doel van geheue, cryptomnesia
30:40; Jy raak wat jy inneem, prospektiewe geheue, memory hacks37:16; Extended mind, aandag & geheue, nog hacks
43:00; Muscle memory, implisiete leer, vergeet & vergewe
51:33; Pas jou herinneringe op, afsluiting
Tue, 10 Mar 2026 - 58min - 197 - [185] Moet kinders van sosiale media verban word?
Australië verban nou kinders van sosiale media, en ander lande soos die VK en Frankryk oorweeg om dieselfde te doen.
Tobie vertel ons meer daarvan, en ons tob oor of dit ’n goeie idee is.Hoofstukke
00:00; Agtergrond en studies
07:53; Geslagsverskille
12:31; SM voordele, politieke sensuur
22:06; Vergelyking met drankwette, highlight reels
31:34; Aus is eerste, wie met dit afdwing? Weer politieke sensuur;
39:00; Platforms sit in ander lande
42:42; ID vir pornografie; Opsomming
Tue, 03 Mar 2026 - 49min - 196 - [184] AI Psigose en ander Probleme (met Jans)
Jans Rautenbach het rekenaarwetenskap en filosofie gestudeer en lees graag oor AI se jongste verwikkelinge. Die perfekte gas om saam te gesels oor AI psigose, hallusinasies, regulasies, verslawing, veiligheid en selfs die idee van “God-agtige” AI bots.
Hoofstukke:
00:00; EU regulasies en ander nuus
05:32; Psigose, media kwaliteit, hallusinasies
16:34; Jans se agtergrond & die punt van filosofie
24:06; AI verslawing & regulasies
30:34; Die goeie kant, God-agtige AI
34:10; Veiligheid, deepfakes, viraliteit
41:04; Valse ekonomiese beloftes, kragverbruik
47:23; AI’s wat namens jou besluit
51:18; Voorkomende maatreëls
54:19; Self-checking en konsepbegrip inbou
Tue, 24 Feb 2026 - 1h 01min - 195 - [183] Hermetisme (met Dewald)
Dewald vertel ons van Hermetisme en die Kybalion, en verduidelik kernbeginsels soos “soos bo, so onder”, geestelike transformasie en die simboliek van alchemie.
Hoofstukke:
00:00; Is die woohoo soos Astrologie?
07:27; Die 7 beginsels
18:04; Geskiedenis & Paradoks van fatalisme
27:48; Moderne invloede
31:05; Antieke sielkunde
48:39; Alchemie
57:03; Opsomming
Tue, 17 Feb 2026 - 1h 07min - 194 - [182] Pop! Pluribus en die belangrikheid van individualisme
(Spoiler alert) Pluribus ontlok vrae oor individualisme vs konsensus
Hoofstukke00:00; Oorsig sonder spoilers15:53; Wat om te doen met gevaarlike inligting22:05; Perfekte inligting = menslike konsensus?34:43; Utilitarisme, transformasie, geluk in ’n perfekte wêreld41:54; Is morele waardes “wetenskaplik”? (Ought/Is)47:03; Individualiteit vs “greater good”56:51; Selfverraai vs supereties (Manousas)
Tue, 10 Feb 2026 - 1h 02min - 193 - [181] Klets: Sluimerende Gruwel
Hoofstukke:
00:00; Gediertes wat jou laat skrik
08:33; Wat is Sluimierende Gruwel?
12:23; Sleutels en vertroue in familie
15:23; Ander name en dinge wat dit aanhits
19:57; Mistaken Identity
24:00; Valse herhinneringe en skool liefde
28:15; Brein sien net verskille, Narkose, skeel
32:58; Dinge wat groter/kleiner onthou word, skeel, ens
40:36; Was normaal, maar nou is absurd
46:38; Freud & Kanneman
51:52; Dead Naming, Cosmic Horror
56:41; Flieks
Tue, 03 Feb 2026 - 1h 00min - 192 - [Bonus] Space Nuus - Ons gaan weer maan toe!
Al die nuuste ruimte verkennings nuus.
Magalies Playlist vir Space Nuus: https://open.spotify.com/playlist/5H6fgC9N7HKDNQDCmwf8tj
Hoofstukke:
00:00; Maan toe!
09:50; Blue Origin
17:01; SpaceX
22:08; NASA, Sjina, Indië, Twilight
29:10; Teleskoopfotografie
35:11; ISS noodsontruiming, nog NASA nuus
39:55; Verken Jupiter, Pluto en Son
45:37; Afsluiting
Fri, 30 Jan 2026 - 47min - 191 - [180] Boekklub: The Greatest Show on Earth (bewyse vir evolusie)
Tobie, Evert en Rudolph bespreek Dawkins se boek.
Nog biologie gesprekke: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT
Hoofstukke:
00:00:00; Darwin & Dawkins
00:11:31; Creationism populariteit
00:20:00; Hooftemas, Honde, Wat is 'n spesie?
00:30:140; Bewyse soos bome, blomme en DNA
00:41:09; Mens vs Aap vermiste & Mens vs Vlermuis
00:51:39; Oog, Guppy eksperimente; Weer bome
01:00:51; Ontwerp vs Evolve &Meer oor gapings
Tue, 27 Jan 2026 - 1h 07min - 190 - [179] Klets: Rudolph & Evert se dagjobs ontbloot (met Hugo)
Ons praat nooit oor ons regte dayjobs nie, so vandag gaan Hugo ons bietjie uitvra oor wat ons doen.
Nog kuier sessies saam met Hugo en Dewald: https://open.spotify.com/playlist/0YdwFXAHXO1vYFgd8pfLV1
Die stelsel waarop Evert en Rudolph werk: https://en.wikipedia.org/wiki/SAP
Hoofstukke:
00:00; Kinderdrome en pad na vandag
08:44; Wat ons vandag doen
16:29; Voorbeeld: Verander 'n hotel se stelsel
28:11; Donnerse verkoopsmense!
30:56; Ooit wou weghardloop? Lawwe stories oor toetse
41:06; Wat sal jy mis / nie mis van jou werk
48:44; Vinnige vrae en antwoorde
Tue, 20 Jan 2026 - 59min - 189 - [178] Alles is Gees - selfs die Vlees (Idealisme)
Ons praat oor die filosofiese idee van Idealisme - die idee dat alles gemaak is uit Gees; Veral soos uitgelê deur Bernardo Kastrup
Bernardo Kastrup: https://en.wikipedia.org/wiki/Bernardo_Kastrup
Bernando onderhoud: https://podcasts.apple.com/us/podcast/128-bernardo-kastrup-materialism-is-complete-nonsense/id1458675168?i=1000734885883
Hoofstukke:
00:00; Dualisme Probleem: Gees en Materie
22:47; Inleiding tot Idealisme
30:23; Dieper kyk mbv Vergelykings
45:28; Kwantum Veld Teorie en Idealisme
48:07; Kritiek
55:56; Weer Kwantum
Tue, 13 Jan 2026 - 1h 01min - 188 - [177] Emosionele Intelligensie: ’n Betekenisvolle Konsep?Wed, 07 Jan 2026 - 1h 06min
- 187 - [176] Klets: Hoe kan draf dan lekker wees?
Evert en Rudolph klets oor die plesier van draf.
SA Parkrun: https://www.parkrun.co.za/
00:00; Natuurlike "drug"
14:10; Hoe kan dit lekker wees, meer ernstig draf, caveats
22:38; 1ste keer is nie lekker; Rudolph Laerskool stories
26:10; Drink, 10% reël, nooit spyt
33:36; OG van sport? Cheap-cheap, Rudolph skryf oor draf
40:36; Alleen of sosiaal?
45:57; Sosiaale akwardness
48:34; Opsomming, gewig verloor, tyd effektief
52:11; Meet of jy oud word en laaste gedagtes
Wed, 31 Dec 2025 - 55min - 186 - [Bonus] Klets: Die Groot Kersvader komplotTue, 23 Dec 2025 - 23min
- 185 - [175] KletsBotBoks: Kan die Vloed in Genesis evolusie betwis?
Ons derde boksgeveg tussen twee AI ChatBots.
Nog episodes wat raak aan geloof: M2 - Geloof - playlist by Magalies Potgooi Playlists | SpotifyNog KletsBotsBoks: Magalies - KletsBotBoks - playlist by Magalies Potgooi Playlists | Spotify
00:00; Inleiding
11:28; Die Debat
40:26; Gevolgtrekkings
Tue, 16 Dec 2025 - 1h 00min - 184 - [174] Kinders wat nie meer boomklim nie (met Dewald)
Dewald kom kuier saam en gesels oor:
Kommentaar op ons Simulasie episodeGeld vs GelukKinders wat nie meer boomklim nieSosiale media verbod in AustraliëVryheid en libertarianismeErvarings en idees as onderwyser in VSAJonathan Haidt se boekeMeer gesêlsies met Dewald & Hugo: https://open.spotify.com/playlist/0YdwFXAHXO1vYFgd8pfLV1
00:00; Simulasie model en Gurus
08:26; Geld vs Geluk
24:39; Kinders wat nie boomklim nie, fietsry helmet
33:36; Sosiale media impak op kinders, libertarianisme
45:44; Scouts, Sport,
50:40; Skoolsisteme en verbeterings
Tue, 09 Dec 2025 - 1h 02min - 183 - [173] Hensopper België (met Aimee)
Ons praat met Aimee wat in België bly.
Nog Hensopper episodes: https://open.spotify.com/playlist/5tH6VF1jkhHbr739y3juIZ
Hier is haarThe Voice optrede: https://www.youtube.com/watch?v=dW_ShjXH7kM
00:00; Inleiding, tale, vervoer
09:03; Pad tot in België
14:47; Antwerp en diamante
17:22; Kultuur verskille
21:35; Belgiese "chips", Om in te pas en aan te pas
29:40; Geloof
33:03; Kinders
35:00; Mooi plekke en natuur
39:48; Fietsry as vervoer
44:34; Nog aanpas en taal stories
51:21; Wat mis jy? Naweek pret
56:29; Kinder vriendelike omgewing
59:35; Aimee op "The Voice"
Tue, 02 Dec 2025 - 1h 04min - 182 - [172] Boltzmann brein en ander ideesTue, 25 Nov 2025 - 1h 02min
- 181 - [171] Pop! Jibaro (Love, Death & Robots)
Ons praat oor Love, Death & Robotsse episode Jibaro wat beskikbaar is op Netflix.
Nog Pop episodes: https://open.spotify.com/playlist/5YPRIXksBymDrdpywaCku2
00:00; Joe Rogan & Musk, Candice Owens, House of Dynamite
06:45; Musiek in flieks, Subtitles wat spoilers is
10:58; Jibaro slaan ons asem weg, Animasie is amazing
19:41; Agtergrond oor storie, Toksiese verhoudings
24: 41; Hele storielyn (Spoiler!)
33:47; Verdere Analiese
43:33; Mason's rats en nog bietjie oor LDR
Tue, 18 Nov 2025 - 47min - 180 - [170] Die (lawwe) Simulasie-hipotese
00:00; Elektriese karre in Suid-Afrika
07:27; Agtergrond tot die simulasie-hipotese
15:36; God as ’n programeerder
25:49; Is die heelal ’n rekenaar?
36:51; Nozick se “experience machine”
42:24; Is gesimuleerde wesens eg?
52:03; Gate in die argument
Nick Bostrom op Mindscape Podcast: https://www.youtube.com/watch?v=EffcY6tnbcA
Tue, 11 Nov 2025 - 1h 03min - 179 - [169] Wat is 'n vrou / ou ?
Ons praat oor geslag en die biologie daarvan.
00:00:00; Geslag vs Gender
00:10:37; XX, XY en gamete
00:16:10; Uitsonderinge - Afwykings of variante?
00:35:21; Die geslagsontwikkelingproses
00:42:54; Menopouse, Andropouse, haarverlies, steroide
00:48:42; Sport
01:04:40; Plante en Ginomorfisme
Nog Biologie: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT
Tue, 04 Nov 2025 - 1h 08min - 178 - [168] Boekklub: Hugo Swanepoel se Shadows of Villisca
Hugo Swanepoel vertel ons van sy boek wat hy geskryf het asook die geskiedkundige agtergrond.
https://shadowsofvillisca.com/
00:00; Waar dit begin het
13:45; Groot teleurstelling en plan B
23:50; Meer oor Villisca
29:08; AI en ander hulp
34:36; Karakters, invloed van videospeletjies, Easter eggs
45:22; Hoe aksietonele gekryf is
50:13; Publiseringsproses
Tue, 28 Oct 2025 - 58min - 177 - [167] Gaza tot Geslagsrolle: Bill Burr se preekstoelTue, 21 Oct 2025 - 57min
- 176 - [166] Pop! Oldboy en ander wraak flieks
00:00; Oldboy
28:23; Oldboy Spoiler Warning en einde
33:26; Ander wraak flieks en IMDB top 50
41:37; Law Abiding Citizen
44:32; Dogville
50:42; Hoekom raak ons wraak simpatiek
IMDB Top 50: https://www.imdb.com/list/ls008647612/
Tue, 14 Oct 2025 - 1h 01min - 175 - [165] Paar dinge oor Geheue
Ander Biologie episodes: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT
00:00; Swamme en definisie
11:34; Hippokampus, Manlik vs Vroulik
16:35; Stoorplek, plastisiteit, geheues wat verander
25:45; Konteks is belangrik, Muscle Memory
28:14; Vergelyk met immuunstelsel
35:33; Slyme en mense se "extended mind"
41:05; Groot veranderinge
45:02; Borges se Funes the Memorious
48:05; Gapings in geheue, Geheue is aktief, Oefen om te onthou
54:47; Hive Mind, Geheue is vir nou
Borges kort storie: https://en.wikipedia.org/wiki/Funes_the_Memorious
Tue, 07 Oct 2025 - 58min - 174 - [164] Klets: Sêgoed
00:00; Suurdruiwe
08:08; Mandela & Idi Amin
12:42; Sam Harris
16:09; Trump en Steve Jobs
20:39; Sêgoed sukses en funksie
25: 54; Dom goed wat deur slim mense gesê
29:15; Einstein
36:56; Churchill
38:20; Toekomsvoorspellings van lank terug
Link na ander klets episodes: https://open.spotify.com/playlist/4CFwm27dFvfT5nygdoOOZo
Tue, 30 Sep 2025 - 44min - 173 - [163] Boekklub: Die Onsterflike Gees
Neurosirurg Michael Egnor se boek The Immortal Mind word bespreek. https://www.amazon.com.au/Immortal-Mind-Neurosurgeons-Case-Existence-ebook/dp/B0DJNXV1BG
Michael in debat: https://www.youtube.com/watch?v=Alz3SD_G-KI
Al ons geloof verwante gesprekke: https://open.spotify.com/playlist/2Ym0Lx3Mw7W8UQLyu1OIfu
Hoofstukke:
00:00; Dualisme, Breinsplit eksperimente, narkose
10:05; Geen brein (omtrent), en beskadigde breine
19:07; Verskil tussen brein/gees en mens/dier
26:19; Siamese Tweelinge
41:53; Near Death Experiences
49:12; Evolusie en opsomming
Tue, 23 Sep 2025 - 58min - 172 - [162] Politiese Stelsels: RSA vs VSA vs Australië
Wat is die verskil tussen die parlement en die kabinet? Wat is ’n senator in Amerika? Hoekom is Trump se uitvoerende bevele so kontroversieel? Wat is "midterm elections"? Wat is die verskil tussen provinsies en state? Wat is gerrymandering?
Magalies Politieke episodes: https://open.spotify.com/playlist/5UhrBFSHzGrS9MP1dZwK89
00:00; Hoofstede
09:30; Twee-kamer parlement en "midterm"
14:10; State
21:40; Senators
25:50; Gerrymandering
29:50; Proporsionele verteenwoordiging
35:48; President verkiesing
42:53; Executive Orders & Kabinet vs Parlement
49:27; Gerangskikte en Verpligte Stemming in Australië
Tue, 16 Sep 2025 - 57min - 171 - [161] Boekklub: ExhalationTue, 09 Sep 2025 - 48min
- 170 - [160] KletsBotBoks: Moet ons Mars toe gaan?
Is dit die regte ding om hulbronne te spandeer om Mars toe te gaan, of moet ons eerder die geld spandeer op die aarde se welstand?
Mindscape gesprek oor Mars: https://open.spotify.com/episode/5T8a8337HNXr8sNZFapCcP?si=hmB5OMKnRIeaOuD4v6waqg
00:00:00; Bekendstelling van nuwe reeks
00:11:03; Begin van boksery
00:21:07; Biosphere 2, 1-way-trip, Lewensvatbaarheid
00:34:28; As goed breek, Eers Maan toe
00:41:17; Elon Musk se planne; Mars opstyg probleme
00:47:45; Faalbaarheid van sintetiese ekosisteem
00:51:02; Ons oordeel Chatbots, nog oor Biosphere 2 en ekosisteem
00:56:31; Volle selfstandigheid, bome
Tue, 02 Sep 2025 - 1h 06min - 169 - [Bonus] Space nuus #4Thu, 28 Aug 2025 - 31min
- 168 - [159] Klets: Slowenië reis met Henrieke
Francois praat met Evert & Henrieke oor hulle Sloweense vakansie.
00:00:00; Hoekom Slovenië, vlugte
00:07:57; Kranjska Gora, Watervalle & Bled
00:18:44; Radovljica, Perdvleis?
00:26:48; Tesla jaag, charge en paaie
00:32:16; Postojna Grot met waterdrake, Vintgar Gorge
00:40:18; Kostes, bootrit, Lipizzaner perde
00:49:41; Kasteel, Portoroz, Citroën saamtrek
00:57:19; Mense en taal
Tue, 26 Aug 2025 - 1h 00min - 167 - [158] Menslike Inligtingsoordragtempo
Hoe vinnig kan ’n mens data inneem en weer terugstuur? Wat van ’n voël? Is daar vorme van taal wat beter is, soos fluit? Is sekere fonts beter vir lees? En nog baie meer.
Voël wat image file stoor: https://www.youtube.com/watch?v=hCQCP-5g5bo
Silbo: https://www.youtube.com/watch?v=TfGwFM9-wFk
00:00:00; Stoor data in ’n voël
00:17:13; Menslike inligtingsoordragtempo
00:28:09; Fluittaal (Silbo) & fonts
00:34:59; Hoe vinnig kan jy luister?
00:41:27; Lees & skryf vs luister & praat
00:48:52; Die toekoms (Neuralink, ens.)
Tue, 19 Aug 2025 - 1h 03min - 166 - [157] Klets: Sporthelde se freaky fisiologieTue, 12 Aug 2025 - 55min
- 165 - [156] Boekklub: Orwell se 1984 (met Philip Venter)
Rudolph gesels met Philip Venter oor George Orwell se 1984 asook kortliks oor Animal Farm.
00:00; Inleiding
02:40; Boek setting & idees en vandag se toepassing
05:26; Newspeak, Thoughtcrime, Doublethink, Unperson
28:29; Orwell se waarskuwing
35:43; Taal Beheer vs Ontwikkeling
41:54; Einde (Spoiler Alert!)
Tue, 05 Aug 2025 - 48min - 164 - [155] Klets: Sensasies: Gaap ansteeklikheid, nies, jeuk, naar...Tue, 29 Jul 2025 - 57min
- 163 - [154] Waar kom materie vandaan?
Wat is materie? Waar kom dit vandaan? Wat beteken E = mc²? Wat beteken dit dat energie nie geskep of vernietig kan word nie?
00:00; Nonsens praat
04:49; Waar kom materie vandaan?
13:06; Einstein se E = mc²
28:07; Die geboorte van 'n partikel
34:38; Oerknal (Big Bang) en onstaan van materie en kompleksiteit
41:19; Opsomming
Tue, 22 Jul 2025 - 49min - 162 - [153] Klets: Nommer 3 is die coolste nommer
Is jy 'n nerd soos ons? Ek hoop so want vandag is die nerdste episode ooit.
Ons praat oor die nommer 3 en hoe awesome dit is.
Dis 'n lekker klets sessie met baie gebabbel oor nommers, Mexican standoff, Rock-paper-scissors (en watse tegnieke jy kan gebruik om te wen), klankgolwe en meer.
Komaan, aanvaar jy is 'n geek en join ons.
00:00; Inleiding
05:26; Nommer 0 en 1
15:39; Nommer 2
17:40; Nommer 3 (en dinge oor dit)
25:51; Opinies en meningspylings
31:19; Nog dinge oor Nommer 3
36:19; Rock-Paper-Scissors
47:35; Strategie vir R-P-S
Tue, 15 Jul 2025 - 52min - 161 - [152] Hoe jou taal jou menswees beïnvloed
00:00; Inleiding (Klets)
04:22; Verskil tussen Groot en Great
08:49; Zeugma & Lingustiese Determinisme
16:36; Speel - 1 woord, baie gebruike
21:34; Taal wat nie 'n woord het vir...
34:42; Studies as bewys; Geen "speel" in Chinees
43:54; DIE Maan vs baie mane; Baie woorde vir sneeu ; Manlike vs Vroulike
50:22; Emosie woorde
Tue, 08 Jul 2025 - 55min - 160 - [151] Klets: Passie vd Tour de France (en hoe dit werk) - met Jan Hugo
Rudolph en Jan Hugo (The Relocated South African Podcast) deel hulle passie oor Le Touren help so bietjie om dit te verstaan
00:00; Inleiding
03:13; Ervaring as toeskouer, stats, geskiedenis
12:14; Wie wen? Verskillende klassifikasies
22:50; Spanne en Lande
28:52; Jan se eie ondervindinge en span busse
34:27; Breakaway, en Stage dinamika
44:30; Underdogs, Suid Afrika en Stage soorte
55:35; Afsluiting
Mon, 30 Jun 2025 - 59min - 159 - [150] 10 breinkrappers oor die raaisel van bewussyn
Ons vrae 10 oor bewussyn om ons idees daaroor te toets;
00:00:00; Intro
00:05:05; (1) Ander konfigurasies van materie
00:09:39; (2) Aksie/Reaksie nodig?
00:14:07; (3) Moet daar gedrag wees?
00:19:58; (4) Bewussyn buite breine?
00:24:04; (5) Is dit net aan of af?
00:34:47; (6) Geheue noding?
00:42:14; (7) Self is net nog 'n gevoel
00:47:57; (8) In lyn met realiteit?
00:55:26; (9) Ander dele in jou lyf bewus?
01:00:04; (10) Nuwe sintuig & ervaring
01:05:11; Afsluiting
Tue, 24 Jun 2025 - 1h 09min - 158 - [149] Komediante, Kundiges en Kwakke: ’n Krioel van opinies
Vrye spraak, kundiges, kopkrap oor wie jy moet glo...
Luister ons vir daai cool ou - Joe Rogan? Moet jy maar eerder jou eie huiswerk doen? Moet ons almal met 'n opinie toelaat om te sê wat hulle wil, of gaan dit mense van die wal tot in die sloot help?
Hoe kan instansies weer mense se vetroue kry?
00:00:00; Intro
00:03:37; COVID Lab leak
00:07:11; Instansies vertroue verloor
00:12:23; Alternatiewe Media
00:26:15; Fiasko's in Wetenskap
00:40:15; Hoe herstel vetroue?
00:44:28; Joe Rogan joke net
00:50:27; Douglas Murray en Dave Smith bots
Tue, 17 Jun 2025 - 1h 02min - 157 - [148] Wat is 'nou'?
Hoe lank is 'n enkele oomblik? Is sekere oomblike langer as ander?
Evert en sy buddy Grok het vir ons navorsing gedoen.
00:00:00; Intro
00:02:47; Space Update
00:10:23; Hoe lank is nou?
00:18:58; Ander truuks op jou oë
00:25:16; Alweer jouself gebrand?
00:30:42; Binding effekte in brein
00:33:25; VR eksperimente & netwerk games
00:37:13; Sintuig prioritiseering
00:38:00; Die oog is 'n slegte ontwerp
00:39:28; Tyd tussen hoor en verstaan
00:43:20; Spoed van lig weirdness
00:49:23; Hoe gou honger verby?
00:52:06; Orgasme
00:52:26; Rigting, balans en naarheid
00:56:00; Maak jouself (aspris) deurmekaar
01:06:29; Drome
01:10:45; Nog onderwerpe vd toekoms
Tue, 10 Jun 2025 - 1h 14min - 156 - [147] Mandela, Streisand en ander beweerde effekte
Ons praat oor 'n paar beweerde effekte wat mens kan koppel aan celebrities.
00:00; Intro
01:42; Kevin Bacon & 6 grade van skeiding
12:48; Mandela effek
19:10; Gaslighting, CSI en Rashomon effekte
25:00; Striesand effek
31:00; Nicolas Cage & valse korrelasies
47:25; Opsomming
Cage & ander korrelasies: https://tylervigen.com/spurious-correlations
Tue, 03 Jun 2025 - 49min - 155 - [146] Is daar 'n Multiverse ? (Tobie vs Rudolph)
Ons bespreek die idees van episode 142 - Superposisie bietjie verder.
En daar begin Tobie en Rudolph te fight oor die bestaan van 'n multiverse...
Eksperimente op groter skaal: https://www.sciencedaily.com/releases/2010/03/100311092429.htm
Tue, 27 May 2025 - 55min - 154 - [145] Hensoppers: Korea (met David White)Tue, 20 May 2025 - 52min
- 153 - [Bonus] Pop! Wat is Eurovision?
Die jaarlikse Olimpiese spele van musiek - Eurovision, het die naweek in Switserland plaasgevind. Ons klets kortliks daaroor.
https://en.wikipedia.org/wiki/Eurovision_Song_Contest
Evert se top EV songs:
De la capat
Slavic girls
Molitva
Mon, 19 May 2025 - 14min - 152 - [144] Kerk vs Staat: Heroriënteringsterapie (met Dewald & Hugo)Wed, 14 May 2025 - 1h 13min
- 151 - [143] Klets: Lekker Lipsalf & ander confessionsTue, 06 May 2025 - 52min
- 150 - [142] SuperposisieWed, 30 Apr 2025 - 1h 02min
- 149 - [141] Hensopper Portugal (Jan Hugo - The Relocated South African)
Ons praat met Jan Hugo wat in Portugal bly en wat die splinternuwe podcast The Relocated South Africanhardloop
https://open.spotify.com/show/5S02j5hf8iZNa3aKU1tHZw
Tue, 22 Apr 2025 - 1h 00min - 148 - [140] Pop! SeveranceWed, 16 Apr 2025 - 50min
- 147 - [139] Pop! SpacemanWed, 09 Apr 2025 - 29min
- 146 - [138] Boekklub: Nexus - die groot AI gevaar (met Tersia)
Yuval Noah Harari se boek Nexusword bespreek, asook sy stellings oor die gevare van KI (AI).
Susan Gerbic: https://www.youtube.com/watch?v=ZByPi3Rjhmk
Tersia se ander projekte:
Free Thought Hour: https://www.youtube.com/c/FreeThoughtProductions
Kruisvry: https://www.youtube.com/@Kruisvry
Wed, 02 Apr 2025 - 1h 19min - 145 - [137] KletsBotBoks: Die Siel en ander metafisiese sakeWed, 26 Mar 2025 - 58min
- 144 - [136] Pop! Simba se twak en ander fliek-tropes
Ons praat oor tropes in flieks en Evert vertel ons hoekom hou hy nie van The Lion King nie.
Francois se Phishing Quiz:
https://phishingquiz.withgoogle.com/
Wed, 19 Mar 2025 - 1h 00min - 143 - [Bonus] Space nuus #3Sun, 16 Mar 2025 - 28min
- 142 - [135] Skeptisisme - teenmiddel vir alien stories & ander twakWed, 12 Mar 2025 - 50min
- 141 - [134] Maga-lies: Trump en tribulasiesWed, 05 Mar 2025 - 1h 07min
- 140 - [133] Boekklub: The Alienation Gene met Marinus Mans
Ons praat met skrywer Marinus Mans oor sy boek The Alienation Gene
Amazon link vir The Alienation Gene
marinusmans.co.za
Wed, 26 Feb 2025 - 1h 09min - 139 - [132] Klets: Virtual Reality met Quest 3Wed, 19 Feb 2025 - 1h 29min
- 138 - [131] Klets: Skaam seuns wat modelleer en salsaWed, 12 Feb 2025 - 45min
- 137 - Nuusflits: Dricus Du Plessis veg! UFC 312, Sondag oggendSat, 08 Feb 2025 - 01min
- 136 - [130] Hoekom is daar iets en nie niks nie?
Ons probeer weerens een van die onopgelosde vrae beantwoord.
Michael Shermer artikel wat as basis gebruik word:
https://www.skeptic.com/reading_room/why-is-there-something-rather-than-nothing/
Lawrence Krauss onderhoud: https://www.youtube.com/watch?v=46sKeycH3bE
Wed, 05 Feb 2025 - 44min - 135 - [129] Drie-liggaam-probleem, kousaalheid en agentskapWed, 29 Jan 2025 - 1h 03min
- 134 - [128] Pop! ArcaneWed, 22 Jan 2025 - 1h 13min
- 133 - [127] Is besluitneming en doelwit "hacks" nodig?
Maak jy soms verkeerde besluite omdat jy nie verby die struikelblokke kan kyk nie? Sukkel jy met "analysis paralysis"? Voel jy skuldig oor doelwitte wat jy nie bereik het nie?
Moet jy sleg voel teenoor jou historiese self as jy nie drome bereik het nie, of skuld jy eerder jou toekomstige self genot?
Is die harde bene kou iets wat jy moet vermy of uitsoek?
Moet ons eerder fokus op voorspellings as doelwitte?
Elon Musk mis altyd sy ambisieuse mylpale, so is daar eers 'n punt om dit te stel?
Wed, 15 Jan 2025 - 52min - 132 - [126] Klets: Die klein dingetjies wat plaWed, 08 Jan 2025 - 52min
- 131 - [125] Grootste Onopgeloste RaaiselsWed, 01 Jan 2025 - 1h 10min
- 130 - [Bonus] Space nuus #2Sat, 28 Dec 2024 - 32min
- 129 - [124] Boekklub: Orbital (2024 Booker wenner)
2024 Booker Prys wenner en dit speel af op die ISS - dit moet'n goeie boek wees! Nie almal is ewe oortuig nie...
https://en.wikipedia.org/wiki/Las_Meninas
Wed, 25 Dec 2024 - 40min - 128 - [123] Klets met Mia oor Gaming Kultuur, Anime en ander pop kuns
Ons gesels met Mia, wat 'n groot passie het vir Gaming, Anime en vele meer. Sy was op universiteit ook die president van die Anime en Games Club.
Sy neem ons op 'n toer deur hierdie wêreld — kom saam!
Gaan loer in by haar:
YouTube: https://www.youtube.com/@mialotic
Spotify: https://open.spotify.com/show/16CFoQNvRnx4YmbMNbucmp?si=163338c2a1d94910
Instagram (Cosplay, gaming, anime, manga, unboxings): https://www.instagram.com/mia.lotic
Threads: mia.lotic
Wed, 18 Dec 2024 - 1h 04min - 127 - [122] Klets: Onnoselle yskasmagneet-geskenke en ander confessions
Fesshole op die X-platform is waar jy jou vreemdste biegverhale (of confessions) anoniem kan deel. Evert het 'n paar uitgesoek wat nie té af is om te deel nie.
Gaan loer na episode 97 waar ons dit vantevore gedoen het.
Ons is vier ouens wat in vier verskillende lande bly (Francois kuier wel in Australië). So terwyl ons deur die moeras van Fessholes werk, gesêls ons ook oor die verskille tussen lande. Onderwerpe sluit in dinge soos om 'n deur vir 'n vrou oop te hou, TV-lisensiebeamptes wat hulself as Jehova-getuies vermom, of spietkops wat agter 'n bos wegkruip. Asook tattoo-taboes, laventelhane en verwarrende tydsones.
Wed, 11 Dec 2024 - 54min
Podcasts ähnlich wie Magalies Potgooi
AD Voetbal podcast AD
De Zaak X AD
Alle Geschiedenis Ooit – Grote Namen Alle Geschiedenis Ooit
De Onderwereld Bas Dingemanse & Bas van Mulken
Omdenken Podcast Berthold Gunster
Boekestijn en De Wijk BNR Nieuwsradio
Zolang het leuk is BNR Nieuwsradio
Het Land van Wierd Duk De Telegraaf
Kick-off met Valentijn Driessen De Telegraaf
F1 Aan Tafel Grand Prix Radio
Groeten uit Grolloo Johan Derksen
KieftJansenEgmondGijp KieftJansenEgmondGijp
Kris Kross Mixtape Kris Kross Amsterdam
Weer een dag Marcel van Roosmalen & Gijs Groenteman / Meer van dit
De Jortcast NPO Luister / AVROTROS
De Wit & De Wereld NPO Luister / BNNVARA
Nachtzuster NPO Radio 1 / Omroep MAX
NRC Vandaag NRC
Veldheren Peter van Uhm, Mart de Kruif, Jos de Groot / Corti Media
Amerika in 15 minuten Raymond Mens
HNM De Podcast Sprekershuys / Talpa Network
Maarten van Rossem & Tom Jessen Tom Jessen en Maarten van Rossem
Vandaag Inside Vandaag Inside
Napleiten Wouter Laumans, Christian Flokstra
