Filtrar por gênero

Die Volle Waarheid Potgooi

Die Volle Waarheid Potgooi

Die Volle Waarheid

"FOLLOW" OM IN KENNIS GESTEL TE WORD AS ONS NUWE MATERIAAL OPLAAIE !! Hier by Die Volle Waarheid poog ons dus om u te help om terug te keer na u Bybel en te soek na die waarhede wat God vir ons in Sy Woord opgeteken het, sodat ons kan sin maak uit dit wat om ons gebeur. Ons poog ook om saam met u gereed te maak vir die naderende koms van ons Here Jesus Christus wanneer ons rus sal vind vir ons vermoeide siele. Jesus is immers “die Weg en die Waarheid en die Lewe” deur wie ons by die Vader kan kom. [Johannes 14:6] #Bybel #Studie #Openbaring #Profeie #Gesondheid #Wederkoms #MarkWoodman #ErnieRex #NicoleneFilmalter #Daniël #Heiligdom #Skepping

673 - 1. Liggaam Siel En Gees | Ernie Rex
0:00 / 0:00
1x
  • 673 - 1. Liggaam Siel En Gees | Ernie Rex

    Wat gebeur wanneer 'n mens sterf? Is die siel onsterflik? Is geliefdes reeds in die hemel? Was Saul werklik met Samuel in gesprek? Wat het Moses en Elia op die berg van verheerliking beteken? Is daar 'n ewige brandende hel? Het Jesus werklik vir die siele in die gevangenis gaan preek? Wat bedoel Paulus toe hy gesê het hy verlang om heen te gaan? En wat sê die Bybel oor verassing? Hierdie reeks ondersoek nege van die mees omstrede vrae oor die dood – nie volgens tradisie, menslike redenasie of populêre opvattings nie, maar uitsluitlik volgens die Woord van God. Kom ontdek hoe die Bybel hierdie vrae beantwoord en waarom die waarheid oor die dood vir elke mens van lewensbelang is. Die antwoorde mag jou verras, maar nog belangriker: dit kan jou hoop gee. Bring jou Bybel saam... en ondersoek self wat die Skrif sê.

    Sat, 19 Sep 2026 - 16min
  • 672 - Inleiding | Kwelvrae Oor Die Dood | Ernie Rex

    Sat, 19 Sep 2026 - 02min
  • 671 - Sabbat Brokkie [141] 18 September 2026

    Weeklikse Sabbat Brokkie Laai alle vorige episodes hier af: MP3 (Audio) https://dievollewaarheid.org/sabbat-brokkies-mp3/ MP4 (Video) https://dievollewaarheid.org/sabbat-brokkies-mp4/

    Sat, 19 Sep 2026 - 00min
  • 670 - Sabbat Brokkie [140] 11 September 2026

    Weeklikse Sabbat Brokkie Laai alle vorige episodes hier af: MP3 (Audio) https://dievollewaarheid.org/sabbat-brokkies-mp3/ MP4 (Video) https://dievollewaarheid.org/sabbat-brokkies-mp4/

    Sat, 19 Sep 2026 - 00min
  • 669 - Sabbat Brokkie [139] 4 September 2026

    Weeklikse Sabbat Brokkie Laai alle vorige episodes hier af: MP3 (Audio) https://dievollewaarheid.org/sabbat-brokkies-mp3/ MP4 (Video) https://dievollewaarheid.org/sabbat-brokkies-mp4/

    Sat, 19 Sep 2026 - 00min
Mostrar mais episódios