Podcasts by Category

Vir Afrikaans Met Sezoe!

Vir Afrikaans Met Sezoe!

William Sezoe

Op pad met Afrikaans.

7 - Tracey Lange is trots Afrikaans!
0:00 / 0:00
1x
  • 7 - Tracey Lange is trots Afrikaans!

    Tracey Lange is trots Afrikaans. Ek het hierdie week inloer by die pragtige, Tracey Lange. Tracey is die aanbieder van Tussen ons op Kyknet en kie en ook BRAVO op Kyknet. Tracey het ook die grootste en gewildste radio program op KFM.

    Mon, 24 Feb 2020
  • 6 - Voorlesing deur Shemoné!

    Shemoné Bokhary van die storietuin doen vir ons ń voorlesing! Bring jou kinders nader en luister na hierdie mooi storie.

    Sat, 15 Feb 2020
  • 5 - Taalmonument vier 45jaar!

    Die Taalmonument vier vanjaar hul 45ste bestaansjaar! Ek gesêls met Sybrandus van die ATM. Chareldine (VVA) en Lise Beyers (Paarl Post) stuur ook hul verjaarsdagwense vir die ATM!

    Sun, 09 Feb 2020
  • 4 - Afrikaans en Nederlands(Kerrie en Borrie!)?

    Afrikaans en Nederlands! Ek gesêls hierdie week saam met Annie Burger van die Departement Afrikaans en Nederlands. Ons kyk na die oorsprong van Afrikaans. Giselle Botha vermaak ons met ń voorlesing - in Nederlands! Musiek word verskaf deur Bensound. Jy kan gerus gaan loer op www.bensound.com vir meer! Mooi week en lekker luister!

    Sun, 02 Feb 2020
  • 3 - Lees Is ń #GEES @K@ WOORDFEES!♡

    Is die einde dalk naby vir gedrukte media? Ons fokus spesifiek op leesboeke hierdie week. Chareldine van die VVA en Shemoné aan die Weskus gee hul insae oor hierdie week sé boud op die spyskaart!

    Thu, 23 Jan 2020
Show More Episodes