Nach Genre filtern
- 7 - Tracey Lange is trots Afrikaans!
Tracey Lange is trots Afrikaans. Ek het hierdie week inloer by die pragtige, Tracey Lange. Tracey is die aanbieder van Tussen ons op Kyknet en kie en ook BRAVO op Kyknet. Tracey het ook die grootste en gewildste radio program op KFM.
Mon, 24 Feb 2020 - 6 - Voorlesing deur Shemoné!
Shemoné Bokhary van die storietuin doen vir ons ń voorlesing! Bring jou kinders nader en luister na hierdie mooi storie.
Sat, 15 Feb 2020 - 5 - Taalmonument vier 45jaar!
Die Taalmonument vier vanjaar hul 45ste bestaansjaar! Ek gesêls met Sybrandus van die ATM. Chareldine (VVA) en Lise Beyers (Paarl Post) stuur ook hul verjaarsdagwense vir die ATM!
Sun, 09 Feb 2020 - 4 - Afrikaans en Nederlands(Kerrie en Borrie!)?
Afrikaans en Nederlands! Ek gesêls hierdie week saam met Annie Burger van die Departement Afrikaans en Nederlands. Ons kyk na die oorsprong van Afrikaans. Giselle Botha vermaak ons met ń voorlesing - in Nederlands! Musiek word verskaf deur Bensound. Jy kan gerus gaan loer op www.bensound.com vir meer! Mooi week en lekker luister!
Sun, 02 Feb 2020 - 3 - Lees Is ń #GEES @K@ WOORDFEES!♡
Is die einde dalk naby vir gedrukte media? Ons fokus spesifiek op leesboeke hierdie week. Chareldine van die VVA en Shemoné aan die Weskus gee hul insae oor hierdie week sé boud op die spyskaart!
Thu, 23 Jan 2020 - 2 - Jeug In AFRIKAANS.
Lathan, Rodney en Zebulon van die Paarl gesels hierdie week oor hul doendinge in Afrikaans. Skakel elke week in vir vars en plaaslike stories in Afrikaans en vir Afrikaans!
Mon, 13 Jan 2020 - 1 - Vir AFRIKAANS!
Vir Afrikaans - jou weeklikse padkos of te wel potgooi saam met William Sezoe. Ek bring vir jou elke week iets vars oor Afrikaans en in Afrikaans. Ek voer onderhoude met finominale mense wat hul stories deel in Afrikaans. Ek bring ook vir jou die nuutste oor Afrikaans op die Universiteit van Stellenbosch - só hou dié spasie dop!
Tue, 07 Jan 2020
Podcasts ähnlich wie Vir Afrikaans Met Sezoe!
AD Voetbal podcast AD
De Zaak X AD
Alle Geschiedenis Ooit – Grote Namen Alle Geschiedenis Ooit
De Onderwereld Bas Dingemanse & Bas van Mulken
Omdenken Podcast Berthold Gunster
Boekestijn en De Wijk BNR Nieuwsradio
De Wereld | BNR BNR Nieuwsradio
Moordzaken Carrie & Eddie
Het Land van Wierd Duk De Telegraaf
Kick-off met Valentijn Driessen De Telegraaf
Echt Gebeurd Echt Gebeurd
Groeten uit Grolloo Johan Derksen
KieftJansenEgmondGijp KieftJansenEgmondGijp
Kris Kross Mixtape Kris Kross Amsterdam
Nieuws van de Dag Nieuws van de dag
De Jortcast NPO Luister / AVROTROS
De Ongelooflijke Podcast NPO Luister / EO
Nachtzuster NPO Radio 1 / Omroep MAX
NRC Vandaag NRC
Veldheren Peter van Uhm, Mart de Kruif, Jos de Groot / Corti Media
Amerika in 15 minuten Raymond Mens
Maarten van Rossem & Tom Jessen Tom Jessen en Maarten van Rossem
Vandaag Inside Vandaag Inside
B&B Vol Liefde 2026: De Nabeschouwing Veronica Superguide
