Nach Genre filtern

VivA Afrikaans-joernaal

VivA Afrikaans-joernaal

Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)

Wetenswaardighede oor Afrikaanse taalkunde en Afrikaans in die algemeen, asook voorlesings van VivA se blogs en rubrieke.

98 - Mag ek "hul" as 'n persoonlike voornaamwoord gebruik?
0:00 / 0:00
1x
  • 98 - Mag ek "hul" as 'n persoonlike voornaamwoord gebruik?

    In hierdie podsending word die alternatiewe vorm wat die persoonlike voornaamwoord "hulle" kan neem (naamlik "hul") onder die loep geneem.

    Wed, 01 Mar 2023 - 3min
  • 97 - “Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I)

    Vir die meeste mense is die blote naam “Shakespeare” genoeg om hulle hartkloppings te besorg. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.

    Wed, 22 Jun 2022 - 3min
  • 96 - Die peetkind wat in die wyk lê

    Die feit is, vertaalwerk doen jy in een rigting: in jou moedertaal in. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.

    Wed, 22 Jun 2022 - 4min
  • 95 - Athlone

    Om te kan sien, om te kan lees, om te kan naslaan, om te kan vra... (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.

    Wed, 22 Jun 2022 - 5min
  • 94 - Oor -krasieë en kloake

    Die -krasieë en hul plek in die woordeboek. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.

    Wed, 22 Jun 2022 - 4min
Weitere Folgen anzeigen