Filtrar por género

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

2481 - Die voordele van wysheid (Spreuke 2:1-22)
0:00 / 0:00
1x
  • 2481 - Die voordele van wysheid (Spreuke 2:1-22)
    Wed, 08 May 2024 - 24min
  • 2480 - Oor misdadigers; 'n wyse vrou (Spreuke 1:8-33)
    Tue, 07 May 2024 - 25min
  • 2479 - Inleiding; Kennis, dien die Here! (Spreuke 1:1-7)
    Mon, 06 May 2024 - 24min
  • 2478 - Briefslot (Efesiërs 6:21-24)
    Fri, 03 May 2024 - 24min
  • 2477 - Paulus vra voorbidding (Efesiërs 6:18-20)
    Thu, 02 May 2024 - 25min
Mostrar más episodios