Filtrar por gênero
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag
Subscrever

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
2909 - Werklike liefde: God het Sy Seun gestuur (1 Johannes 4:7-10)
0:00 / 0:00
1x
- 2909 - Werklike liefde: God het Sy Seun gestuur (1 Johannes 4:7-10)Mon, 29 Dec 2025 - 25min
- 2908 - Hoe ken jy vals profete uit? (1 Johannes 4:1-6)Fri, 26 Dec 2025 - 25min
- 2907 - ‘n Ware Christen glo en bly in God (1 Johannes 3:22-24)Thu, 25 Dec 2025 - 25min
- 2906 - Oor jou slegte gewete (1 Johannes 3:18-21)Wed, 24 Dec 2025 - 24min
- 2905 - Konkrete voorbeelde van liefde (1 Johannes 3:16-17)Tue, 23 Dec 2025 - 25min
- 2904 - Ons het verhuis (1 Johannes 3:13-15)Mon, 22 Dec 2025 - 25min
- 2903 - ‘n Speelkaart in jou hand ... (1 Johannes 3:11-12)Fri, 19 Dec 2025 - 26min
- 2902 - Kinders van God (2) (1 Johannes 3:7-10)Thu, 18 Dec 2025 - 25min
- 2901 - Kinders van God (1) (1 Johannes 2:28-3:6)Wed, 17 Dec 2025 - 25min
- 2900 - Net deur die Gees geleer (1 Johannes 2:20,27)Tue, 16 Dec 2025 - 25min
- 2899 - Verskillende verskyningsvorme van die antichris (1 Johannes 2:24-27)Mon, 15 Dec 2025 - 25min
- 2898 - Die laaste uur, antiChristene en die Seun (1 Johannes 2:18-23)Fri, 12 Dec 2025 - 25min
- 2897 - Die gevaarlike situasie waarin die Christene lewe (1 Johannes 2:15-17)Thu, 11 Dec 2025 - 25min
- 2896 - Hoe ver het jy al geestelik gegroei? (1 Johannes 2:12-14)Wed, 10 Dec 2025 - 25min
- 2895 - Nie meer blinde molle teen dagbreek nie (1 Johannes 2:7-11)Tue, 09 Dec 2025 - 25min
- 2894 - Jesus-mense (1 Johannes 2:3-6)Mon, 08 Dec 2025 - 26min
- 2893 - Jy moet nie sondig nie! (1 Johannes 2:1-2)Fri, 05 Dec 2025 - 25min
- 2892 - God is lig, en die implikasisies vir my lewe (2) (1 Johannes 1:5-2:2)Thu, 04 Dec 2025 - 26min
- 2891 - God is lig, en die implikasisies vir my lewe (1) (1 Johannes 1:5-10)Wed, 03 Dec 2025 - 26min
- 2890 - Trek ander mense in in jou geloofskring (1 Johannes 1:3-4)Tue, 02 Dec 2025 - 25min
- 2889 - Inleiding; die ou man, Johannes, se persoonlike getuienis (1 Johannes 1:1-2)Mon, 01 Dec 2025 - 25min
- 2888 - God se liefde is vir alle mense. Leef dit uit! (Jona 4:8-11)Fri, 28 Nov 2025 - 26min
- 2887 - God betoon telkens liefde ten spyte van ons ongeduld (Jona 4:3-7)Thu, 27 Nov 2025 - 25min
- 2886 - Moenie vir God kwaad wees oor Sy genade (vir ander) nie! (Jona 4:1-2)Wed, 26 Nov 2025 - 25min
- 2885 - Buig onvoorwaardelik voor die genadige God in Jesus Christus (Jona 3:7-10)Tue, 25 Nov 2025 - 26min
- 2884 - Ten spyte van Jona, betoon God genade aan ongereddes (Jona 3:4-6)Mon, 24 Nov 2025 - 26min
- 2883 - Anders as ons, het die Here liefde én hoop vir die grootste sondaars (Jona 3:2-3)Fri, 21 Nov 2025 - 25min
- 2882 - ‘n Loflied op die genadige God wat dikwels tot ons roep (Jona 2:8-3:1)Thu, 20 Nov 2025 - 25min
- 2881 - God se genade red uit die die grootste nood. (Jona 2:3-7)Wed, 19 Nov 2025 - 25min
- 2880 - Wonderwerke: destyds én vandag (2) (Jona 1:17-2:2)Tue, 18 Nov 2025 - 26min
- 2879 - Wonderwerke: destyds én vandag(1) (Jona 1:15-17)Mon, 17 Nov 2025 - 25min
- 2878 - Die heidene kom tot bekering (Jona 1:11-15)Fri, 14 Nov 2025 - 25min
- 2877 - Dien jy regtig die Here, of bely jy Hom maar net? (Jona 1:7-10)Thu, 13 Nov 2025 - 25min
- 2876 - Hoe vas slaap jy? (Jona 1:4-6)Wed, 12 Nov 2025 - 25min
- 2875 - Die Here se opdrag en Jona se reaksie (Jona 1:1-3)Tue, 11 Nov 2025 - 25min
- 2874 - Inleiding vir die verstaan van die boek JonaMon, 10 Nov 2025 - 24min
- 2873 - Finale oordeels- en heilswoorde; God Almagtig regeer en straf! (Obadja 8b- 21)Fri, 07 Nov 2025 - 24min
- 2872 - Edom se hoogmoed gaan lei tot hulle ondergang (Obadja 1-8 a)Thu, 06 Nov 2025 - 24min
- 2871 - Inleiding en historiese agtergond tot die kortste boekie, Obadja, in die Ou Testament (Obadja)Wed, 05 Nov 2025 - 28min
- 2870 - Met die oog op Sy koms ... (2 Petrus 3:8-18)Tue, 04 Nov 2025 - 28min
- 2869 - By die wederkoms gaan die aarde nie ophou om te bestaan nie (2 Petrus 3:1-7)Mon, 03 Nov 2025 - 25min
- 2868 - Sekere kenmerke - en ook die uiteinde! - van vals Leeraars (2 Petrus 2:13 b- 2:22)Fri, 31 Oct 2025 - 24min
- 2867 - Hoe oordeel God oor vals Leeraars? (2 Petrus 2:4-13 a)Thu, 30 Oct 2025 - 25min
- 2866 - Algemene kenmerke van dwalinge en dwaalleeraars (2 Petrus 1:19-2:3)Wed, 29 Oct 2025 - 25min
- 2865 - Hoe om as Christen nie te struikel nie (2 Petrus 1:12-21)Tue, 28 Oct 2025 - 25min
- 2864 - Christen, leef anders! (2 Petrus 1:9-11)Mon, 27 Oct 2025 - 25min
- 2863 - Leef die proses van geloofsgroei elke dag (2 Petrus 1:5-8)Fri, 24 Oct 2025 - 26min
- 2862 - Seëngroet; die Christen se roeping en verkiesing (2 Petrus 1:1-4)Thu, 23 Oct 2025 - 28min
- 2861 - Vyfde visioen; Ten slotte ‘n lotsverandering vir Israel (Amos 9:1-15)Wed, 22 Oct 2025 - 28min
- 2860 - Die vierde visioen beskryf die oneerlike handelspraktyke (Amos 8:1-14)Tue, 21 Oct 2025 - 25min
- 2859 - Amos en Amasia bots; visioen vier begin (Amos 7:10-8:3)Mon, 20 Oct 2025 - 24min
- 2858 - Amos se eerste drie visioene (Amos 7:1-9)Fri, 17 Oct 2025 - 25min
- 2857 - Eiewaan en valse gerustheid sal die finale spyker in hulle ondergang wees (Amos 6:1-14)Thu, 16 Oct 2025 - 25min
- 2856 - Sosiale ongeregtigheid is die rede vir die noordryk se ondergang (Amos 5:18-27)Wed, 15 Oct 2025 - 25min
- 2855 - Oordeel oor Israel en ‘n treurlied word gesing (Amos 5:10-17)Tue, 14 Oct 2025 - 25min
- 2854 - 'n Treulied vir Israel (Amos 5:1-9)Mon, 13 Oct 2025 - 25min
- 2853 - Maak jou klaar om voor jou God te verskyn (Amos 4:4-13)Fri, 10 Oct 2025 - 25min
- 2852 - ‘n Uitspattige lewenstyl kan bydra tot ondergang (Amos 3:13-4:3)Thu, 09 Oct 2025 - 25min
- 2851 - Die oordeel oor Samaria word aangekondig (Amos 3:1-12)Wed, 08 Oct 2025 - 25min
- 2850 - Die skerpste oordeel tref Israel, die noordryk (Amos 2:6-16)Tue, 07 Oct 2025 - 25min
- 2849 - Uitsprake teen Moab en Juda (Amos 2:1-5)Mon, 06 Oct 2025 - 24min
- 2848 - Die oordeel oor die eerste ses buurvolke begin (Amos 1:3-15)Fri, 03 Oct 2025 - 24min
- 2847 - Inleiding; Agtergrondverwysings (Amos 1:1-2)Thu, 02 Oct 2025 - 28min
- 2846 - Wees voorskoot-gelowiges! (1 Petrus 5:5-14)Wed, 01 Oct 2025 - 28min
- 2845 - Elke Christen - ook ouderlinge! - behoort Christus se voorbeeld te volg (1 Petrus 4:18-5:4)Tue, 30 Sep 2025 - 24min
- 2844 - Die oordeel (tug) begin by die huis van God (1 Petrus 4:11-17)Mon, 29 Sep 2025 - 25min
- 2843 - Dien mekaar met julle gawes (1 Petrus 4:6-11)Fri, 26 Sep 2025 - 25min
- 2842 - Aanvaar onverdiende lyding ter wille van Christus (1 Petrus 3:19-4:6)Thu, 25 Sep 2025 - 25min
- 2841 - Verduur veronregting, soos Christus (1 Petrus 3:8-18)Wed, 24 Sep 2025 - 24min
- 2840 - Vrouens en mans de optrede in die huwelik (1 Petrus 2:22-3:7)Tue, 23 Sep 2025 - 25min
- 2839 - Ook as ons on-reg onbehandel word, bly Christus ons voorbeeld (1 Petrus 2:13-21)Mon, 22 Sep 2025 - 25min
- 2838 - Geroep en gered om God se verlossingsdade te verkondig (1 Petrus 2:9-12)Fri, 19 Sep 2025 - 25min
- 2837 - Verbonde aan Christus en saam met ander Christene moet jy geestelik groei (1 Petrus 1:22-2:8)Thu, 18 Sep 2025 - 25min
- 2836 - Deur Christus losgekoop om anders te lewe (1 Petrus 1:16-21)Wed, 17 Sep 2025 - 24min
- 2835 - Vestig jou hoop volkome op die genade (1 Petrus 1:10-16)Tue, 16 Sep 2025 - 25min
- 2834 - Hoop in swaarkry (1 Petrus 1:6-9)Mon, 15 Sep 2025 - 26min
- 2833 - Eien jou hemelse erfenis vir jouself toe! (1 Petrus 1:1-5)Fri, 12 Sep 2025 - 25min
- 2832 - Inleiding; Die omstandighede en swaarkry van Petrus se lesers (1 Petrus 1:1-2)Thu, 11 Sep 2025 - 25min
- 2831 - Die "grand finale"! (Joël 3:18-21)Wed, 10 Sep 2025 - 25min
- 2830 - God waak self oor die finale veiligheid van sy kinders (Joël 3:9-17)Tue, 09 Sep 2025 - 24min
- 2829 - Die rolle gaan verander: heidennasies wat Juda laat swaarkry het gaan deurloop (Joël 3:1-8)Mon, 08 Sep 2025 - 24min
- 2828 - Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word (Joël 2:28-32)Fri, 05 Sep 2025 - 25min
- 2827 - Belofte dat die Here die Judasërs se land gaan herstel (Joël 2:18-27)Thu, 04 Sep 2025 - 25min
- 2826 - Kom terug na die Here (Joël 2:12-17)Wed, 03 Sep 2025 - 25min
- 2825 - Die dag van die Here is ‘n dag van oordeel (Joël 2:1-11)Tue, 02 Sep 2025 - 25min
- 2824 - Die dag van die Here is naby! (Joël 1:11-20)Mon, 01 Sep 2025 - 25min
- 2823 - JoëlFri, 29 Aug 2025 - 25min
- 2822 - Wees ‘n instrument in God se hand! (Jakobus 5:14-20)Thu, 28 Aug 2025 - 24min
- 2821 - Integriteit in optrede; bid in lyding en in blydskap (Jakobus 5:10-13)Wed, 27 Aug 2025 - 25min
- 2820 - Wag geduldig op Sy koms! (Jakobus 5:6-9)Tue, 26 Aug 2025 - 24min
- 2819 - Sê jy "goed" of "God"? (Jakobus 5:1-6)Mon, 25 Aug 2025 - 26min
- 2818 - Afhanklikheid van God (Jakobus 4:11-17)Fri, 22 Aug 2025 - 25min
- 2817 - Moenie kwaadpraat nie! (Jakobus 4:8-11)Thu, 21 Aug 2025 - 25min
- 2816 - Die Here se verhouding met sy volk en met sy kerk (Jakobus 4:5-7)Wed, 20 Aug 2025 - 25min
- 2815 - Nie hand aan hand met die wêreld nie (Jakobus 4:1-4)Tue, 19 Aug 2025 - 25min
- 2814 - Hemelse wysheid teenoor aardse (Jakobus 3:13-18)Mon, 18 Aug 2025 - 25min
- 2813 - Gebruik jou tong maar moet dit nie misbruik nie (Jakobus 3:1-12)Fri, 15 Aug 2025 - 25min
- 2812 - ‘n Barmhartigheidsreël; Glo en doen! (Jakobus 2:12-26)Thu, 14 Aug 2025 - 25min
- 2811 - Geld wat stom is maak nie reg wat krom is nie; Die groot koninkryksreël (Jakobus 2:6 b- 11)Wed, 13 Aug 2025 - 25min
- 2810 - Hoe behandel jy ryk en arm? (Jakobus 2:1-6 a)Tue, 12 Aug 2025 - 25min
Mostrar mais episódios
5Podcasts semelhantes a Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Cold Case Files A&E / PodcastOne
Truth For Life with Alistair Begg Sermons Alistair Begg
Global News Podcast BBC World Service
The Word of God Hank Branch
Forensic Files HLN
Elevation with Steven Furtick iHeartPodcasts
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe JacPod
FBI Case File Review Jerri Williams
Focus on the Family on Oneplace.com Jim Daly
Joel Osteen Podcast Joel Osteen, SiriusXM
Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® TV Audio Podcast Joyce Meyer
FBI Confidential KSL Newsradio
Truth For Life Daily Program letters@truthforlife.org (Alistair Begg)
True Crime Investigation Manuel
RSG Geldsake met Moneyweb Moneyweb Radio
Praying Christian Women Praying Christian Women
Kommentaar RSG
Kortom RSG
Middagvervolgverhaal RSG
Radioteater RSG
RSG Dokumentêr RSG
Vers en Klank RSG
The Case Files Slater + Gordon
Alistair Begg on SermonAudio Unknown