Filtrer par genre

AGS Dinamika Preke

AGS Dinamika Preke

AGS Dinamika

Preke van AGS Dinamika

259 - Die Leeu en die Reus
0:00 / 0:00
1x
  • 259 - Die Leeu en die Reus

    Hierdie lewe is nie aldag maklik om te leef nie. Jesus het dit baie duidelik vir ons geleer. Selfs in moeilike en uitdagende tye waarin ons leef met leeus en reuse wat ons wil bang maak - kan ons dapper en vol moed wees. Dawid en Benaja leer ons dit.

    Sun, 06 Sep 2026 - 30min
  • 258 - Wie het jou vertel?

    God vra die mens 3 vrae in Genesis 3. Mag ons groei soos ons Sy vrae in ons lewens ook antwoord.

    Sun, 30 Aug 2026 - 29min
  • 257 - Hoe verf jy?

    Ons mag nooit toelaat dat ons verhouding met die Here stagneer nie. Die Here het ons geroep om Hom met passie en energie te dien. Daar moet altyd vordering en groei wees.

    Sun, 23 Aug 2026 - 29min
  • 256 - Skryf jou toets

    Ons het 'n keuse: wees tevrede met 'n gemiddelde lewe of kies die lewe in oorvloed. Die Here berei ons voor en dan kom die toets en daarna die deurbraak en die groei. Skryf jou toets en moenie dat vrees jou ontneem van jou volle potensiaal nie. Daar is meer, die Here beplan vir jou 'n A in hierdie lewe!

    Sun, 16 Aug 2026 - 33min
  • 255 - Waar God my ontmoet

    Waar God MY Ontmoet… Dis soms nie waar ons verwag nie, maar die Here sien ons en Hy ontmoet ons net daar waar ons is.

    Sun, 09 Aug 2026 - 26min
Afficher plus d'épisodes