Filtrer par genre

Middagvervolgverhaal

Middagvervolgverhaal

RSG

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

3112 - AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 60 (slot)
0:00 / 0:00
1x
  • 3112 - AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 60 (slot)

    Rachel neem afskeid van Sannie, en Pieter en vertrek na Port Elizabeth. Frans eindig op by Giel se Gat en begin weer drink. Klets ontvang 'n brief van die SAUK na aanleiding van haar inskrywing vir die Sewende Laan cameo-rol kompetisie.

    Wed, 16 Sep 2026
  • 3111 - AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 59

    Pieter weier om na Sannie te luister toe sy hom vra om nie voort te gaan met sy storie dat hy vir Moolman geskiet het nie. Frans gaan vir sy werksonderhoud. Gerda en Klets kry goeie nuus van Louw Visagie oor die moordklag teen Rachel.

    Tue, 15 Sep 2026
  • 3110 - AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 58

    Pieter gaan vra raad by die pastoor oor wat hy moet doen oor Moolman se skietery. Rachel besoek vir Sannie by die rehabilitasiesentrum. Klets is woedend toe sy hoor Pieter het pastoor vertel dat hy vir Moolman geskiet het. Sannie besluit om huis toe te gaan, en verras vir Pieter en Rachel.

    Mon, 14 Sep 2026
  • 3109 - AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 57

    Gerda gaan haal vir Rachel by die polisieselle en probeer haar gerusstel. Frans besoek vir Sannie by die rehabilitasiesentrum. Klets is bekommerd dat Pieter vir Louw die waarheid sal vertel oor Moolman se dood.

    Fri, 11 Sep 2026
  • 3108 - AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 56

    Klets besoek vir Sannie by die rehabilitasiesentrum om uit te vind of sy gaan terugkom nadat Rachel vir Moolman geskiet het. Frans en pastoor woon Rachel se eerste verhoor by, waar sy borgtog kry. Pieter wil nie hê Rachel moet namens hom die skuld dra vir Moolman se dood nie.

    Thu, 10 Sep 2026
Afficher plus d'épisodes