Nach Genre filtern

Middagvervolgverhaal

Middagvervolgverhaal

RSG

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

3108 - AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 56
0:00 / 0:00
1x
  • 3108 - AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 56

    Klets besoek vir Sannie by die rehabilitasiesentrum om uit te vind of sy gaan terugkom nadat Rachel vir Moolman geskiet het. Frans en pastoor woon Rachel se eerste verhoor by, waar sy borgtog kry. Pieter wil nie hê Rachel moet namens hom die skuld dra vir Moolman se dood nie.

    Thu, 10 Sep 2026
  • 3107 - AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 55

    Moolman is woedend vir Rachel nadat sy die kliënt, vir wie sy 'n private dans moes doen, met sy drankie in die gesig gooi. Rachel vlug toe Moolman haar wil aanval, en daag by die karavaan op terwyl Pieter gereed maak om kerk toe te gaan. Klets hoor 'n rewolwerskoot in die agterplaas…

    Wed, 09 Sep 2026
  • 3106 - AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 54

    Louw bring Frans se rewolwer terug, en beloof hy sal 'n ogie oor Rachel hou. Klets skaf 'n stel tweerigtingradios aan, en laat Pieter een van die radios by hom dra vir veiligheid. Moolman reël dat Rachel 'n private dans vir een van sy belangrike kliënte doen.

    Tue, 08 Sep 2026
  • 3105 - AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 53

    Frans dreig vir Moolman, wat in reaksie vir Louw Visagie bel om hom te kom haal. Rachel het nie meer geld vir die hotelkamer waar sy en Pieter wegkruip nie, en besluit om terug te gaan na Moolman toe. Sannie vertel vir Frans sy wil vir alkoholverslawing-rehabilitasie gaan.

    Mon, 07 Sep 2026
  • 3104 - AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 52

    Klets merk dat Pieter nie die vorige aand in sy kamer geslaap het nie, en is bekommerd oor hom. Louw besoek vir Moolman by die nagklub om uit te vind of hy weet waar Rachel haar bevind.

    Fri, 04 Sep 2026
Weitere Folgen anzeigen