Nach Genre filtern

Naweekaktueel

Naweekaktueel

RSG

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.

2028 - Motorrubriek: Renault Kiger Iconic
0:00 / 0:00
1x
  • 2028 - Motorrubriek: Renault Kiger Iconic

    Wessel Pretorius toetsry ‘n Renault Kiger Iconic outomaties.

    Sat, 26 Sep 2026
  • 2027 - Naweekaktueel: Liggaam van halfnaakte vrou naby Tembisa gevind.

    26 September 2026: Die liggaam van 'n halfnaakte vrou in Mooifontein-begraafplaas naby Tembisa aan Oos-Rand gevind. Suid-Afrika beoog om 'n handelsooreenkoms oor kritieke minerale met Amerika te sluit. Kritiek oor die weermag se tentatiewe planne om die R4 en R5 met nuwe dienswapens te vervang.

    Sat, 26 Sep 2026
  • 2026 - Motorrubriek: Haval H7 HEV Super Luxury

    Wessel Pretorius toetsry Haval se H7 HEV Super Luxury.

    Sat, 19 Sep 2026
  • 2025 - Naweekaktueel: Kenners verduidelik hoe vroue hulleself moet beveilig

    19 September 2026: Ons praat met kenners oor hoe vroue hulleself moet beveilig. Die Springbok-kaptein het 'n sterk boodskap teen geslagsbaseerde geweld. Suid-Afrika verower goud by die Toutrek Wêreldkampioenskap in Mosselbaai.

    Sat, 19 Sep 2026
  • 2024 - Motorrubriek: Omoda C7 Elegance

    Wessel Pretorius toetsry die Omoda C7 Elegance.

    Sat, 12 Sep 2026
Weitere Folgen anzeigen