Nach Genre filtern

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb Radio

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

16162 - Kenners antwoord luisteraarsvrae
0:00 / 0:00
1x
  • 16162 - Kenners antwoord luisteraarsvrae

    Omri Thomas – Abax Investments & Elke Brink, PSG

    Fri, 13 Nov 2026 - 21min
  • 16161 - Mediese fondse verhoog tariewe skerp vir 2027: Wat lede nou moet doen.

    Martin Janse van Rensburg, Hoof van verkope: CureMed

    Fri, 13 Nov 2026 - 6min
  • 16160 - Swart Vrydag-winskopies: Pasop vir die skuldstrik in Januarie.

    Chanté Nortjé, National Debt Counsellors

    Fri, 13 Nov 2026 - 4min
  • 16159 - RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 13 November 2026

    Tinus de Jager – Moneyweb

    Fri, 13 Nov 2026 - 49min
  • 16158 - Die dollar hou aan om veld te wen teen die rand

    Omri Thomas – Abax Investments

    Fri, 13 Nov 2026 - 12min
Weitere Folgen anzeigen