Filtra per genere

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb Radio

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

15929 - Kenners antwoord luisteraarsvrae
0:00 / 0:00
1x
  • 15929 - Kenners antwoord luisteraarsvrae

    Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal

    Fri, 18 Sep 2026 - 18min
  • 15928 - Stitch Group het ‘n nuwe buitelandse betalingsdiens vir maatskappye

    Corné Coetzee – woordvoerder, Stitch Group

    Fri, 18 Sep 2026 - 7min
  • 15927 - Hou maar hierdie finansiële inligting vir jouself

    Hardi Swart – besturende direkeur, Family Wealth Custodians

    Fri, 18 Sep 2026 - 7min
  • 15926 - Verbruikersvertroue styg in die derde kwartaal ondanks druk op huishoudings

    Nicolaas van der Wath – senior ekonoom Buro vir Ekonomiese Navorsing

    Fri, 18 Sep 2026 - 5min
  • 15925 - RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 18 September 2026

    Tinus de Jager – Moneyweb

    Fri, 18 Sep 2026 - 47min
Mostra altri episodi