Filtra per genere

Kortom

Kortom

RSG

’n Program waarin kortverhale voorgelees word

630 - Kortom 3 November 2026
0:00 / 0:00
1x
  • 630 - Kortom 3 November 2026

    Deel 2: Dean Balie lees oud-polisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal POST-MANDELA, voor.

    Tue, 03 Nov 2026
  • 629 - Kortom 27 Oktober 2026

    Dot Serfontein deel in haar kortverhaal, DIE SPOOK BY DIE OSKAMP SE HEK, van ‘n jong kind se verbeeldingsgange. Die vraag waarmee die kind konfronteer word, is of sy altyd die stories wat haar verbeelding opmaak ten volle kan glo. Die voorleser is Magda van Biljon.

    Tue, 27 Oct 2026
  • 628 - Kortom 20 Oktober 2026

    Deel 1: Dean Balie lees oud-polisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal POST-MANDELA, voor.

    Tue, 20 Oct 2026
  • 627 - Kortom 13 Oktober 2026

    Francois Stemmet vertel in sy kortverhaal, DIT BETAAL OM TE ADVERTEER, hoekom dit belangrik vir ‘n man is om eerlik te kommunikeer as hy die liefde van sy lewe wil wen. Die voorleser is DeWaal Stemmet.

    Tue, 13 Oct 2026
  • 626 - Kortom 6 Oktober 2026

    Dean Balie lees oud-polisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal, OPROEP NA SOWETO, voor.

    Tue, 06 Oct 2026
Mostra altri episodi