Filtrar por género

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb Radio

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

16117 - Elektriese motors begin spoed vang
0:00 / 0:00
1x
  • 16117 - Elektriese motors begin spoed vang

    Henry Botha – hoof van strategie en analise, Absa Voertuigfinansiering

    Tue, 03 Nov 2026 - 6min
  • 16116 - Demokrasie is duur: Wat kos dit om Suid-Afrika te laat stem?

    Jan-Jan Joubert – politieke joernalis en skrywer

    Tue, 03 Nov 2026 - 8min
  • 16115 - RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 3 November 2026

    Ryk van Niekerk – Moneyweb

    Tue, 03 Nov 2026 - 48min
  • 16114 - Hof bevind minister het verkeerde proses gevolg met loterytender

    Jan van Niekerk – finansiële direkteur, Gold Rush

    Tue, 03 Nov 2026 - 11min
  • 16113 - SA uit AGOA geskop: Hoe groot is die werklike skade?

    Johann Kotzé – uitvoerende hoof, AgriSA

    Tue, 03 Nov 2026 - 8min
Mostrar más episodios