Filtrar por gênero
- 14690 - Rooivleis is in sy bloed
Dr Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die landboubedryf en wat hy doen om te ontspan.
Thu, 13 Nov 2025 - 9min - 14689 - Google gaan R688 miljoen hoes oor sy negatiewe impak op die media
Donnavan Linley, senior ontleder by die Mededingingskommissie en tegniese leier van die markondersoek, gesels oor Google se finansieringspakket vir die media in Suid-Afrika.
Thu, 13 Nov 2025 - 8min - 14688 - Wat gaan in SA se staalbedryf aan?
Neels van Niekerk, uitvoerende hoof van International Steel Fabricators of South Africa, gesels oor die staalbedryf in Suid-Afrika.
Thu, 13 Nov 2025 - 6min - 14687 - Markte op ná die MTBPS
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor Suid-Afrika se inflasieteiken en Cell C se beplande notering.
Thu, 13 Nov 2025 - 8min - 14686 - Uitvis-diefstal uit bankrekenings is ’n internasionale probleem, maar die banke het planne
Wikus Valente, uitvoerende hoof van betalingsoplossings by Capitec, bespreek die verantwoordelikhede van banke en reguleerders om kubermisdadigers vas te trek.
Thu, 13 Nov 2025 - 12min - 14685 - RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 13 November 2025Thu, 13 Nov 2025 - 49min
- 14684 - Markte juig oor MTBPS
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die markte se reaksie op die mini-begroting.
Wed, 12 Nov 2025 - 3min - 14683 - Die mini-begroting 2025 lyk baie goed
Ashor Sarupen adjunkminister van finansies & Edward Kieswetter – kommissaris, Die Suid-Afrikaanse & Lunga Maloyi direkteur: Ekonomiese Beleid, BUSA & Dr. Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank-groep Navorsing Ekonomie
Wed, 12 Nov 2025 - 34min - 14682 - RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 12 November 2025Wed, 12 Nov 2025 - 47min
- 14681 - Diefstal uit bankrekenings: Wie is verantwoordelik om die diewe op te spoor?
Die diefstal uit Suid-Afrikaanse bankrekeninge het ’n kritieke vlak bereik. Willem Venter, ondersoekondersteuningspesialis by die Finansiële Intelligensiesentrum (FIC), bespreek die verantwoordelikhede van banke en reguleerders om kubermisdadigers vas te trek.
Tue, 11 Nov 2025 - 11min - 14680 - Hoeveel geld is nodig om “gerieflik” af te tree?
Pierre De Bruyn, welvaartbestuurder by PSG Wealth, deel sy insigte oor hoe om 'n gerieflike aftrede te beplan.
Tue, 11 Nov 2025 - 6min - 14679 - Die regering wil vervalste heuning van die rakke kry
Kobus Vos, kommersiële byeboer en voorsitter van die Suid-Kaapse Byebedryfsvereniging (SKBBV), gesels oor die regering se planne om fopheuning in Desember van winkelrakke te verwyder.
Tue, 11 Nov 2025 - 6min - 14678 - Premier Foods se winsgrense hou aan styg
Kobus Gertenbach, uitvoerende hoof van Premier Foods, bespreek die groep se tussentydse finansiële resultate.
Tue, 11 Nov 2025 - 7min - 14677 - Wat behels die staat se vroeë aftree- en vrywillige skeidingsopsies?
Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, verduidelik wat die staat se vroeë aftree- en vrywillige skeidingsopsies behels.
Tue, 11 Nov 2025 - 6min - 14676 - RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 11 November 2025Tue, 11 Nov 2025 - 48min
- 14675 - As dit pap reën, moet jy skep
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek AngloGold Ashanti se goudproduksie, Santam se handelsverklaring en Fidelity se moontlike notering.
Tue, 11 Nov 2025 - 8min - 14674 - Daars ‘n vreemde vlieënde voorwerp in ons buurt
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, gesels oor ’n vreemde vlieënde voorwerp.
Mon, 10 Nov 2025 - 7min - 14673 - Omnia se omset hou aan styg
Omnia het vandag sy tussentydse finansiële resultate bekend gemaak. Die groep se finansiële hoof, Stephan Serfontein, bespreek die dryfkragte agter hierdie resultate en waar hulle die grootste geleenthede vir die res van die boekjaar raaksien.
Mon, 10 Nov 2025 - 7min - 14672 - Wat word verwag van die mini-begroting?
Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC, deel sy mening oor die breër ekonomiese konteks waarteen vanjaar se mediumtermynbegrotingsraamwerk plaasvind, asook die uitdagings waarmee die minister hierdie keer te doen het.
Mon, 10 Nov 2025 - 6min - 14671 - Die Amerikaners onttrek uit die G20 samesprekings
Prof. Jannie Rossouw, professor aan Wits se Sakeskool, verduidelik die belangrikheid van die G20-beraad wat vandeesweek in Johannesburg afskop, asook die VSA se besluit om dit nie by te woon nie.
Mon, 10 Nov 2025 - 8min - 14670 - Positiewe internasionale markte beur die JSE op
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, bespreek vandag se markbewegings.
Mon, 10 Nov 2025 - 8min - 14669 - Vodacom wys dat sy inkomste met ‘n derde styg in die eerste helfte van die jaarMon, 10 Nov 2025 - 7min
- 14668 - RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 10 November 2025Mon, 10 Nov 2025 - 49min
- 14667 - Kenners antwoord luisteraarsvrae
Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Beleggings, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Fri, 07 Nov 2025 - 18min - 14666 - RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 7 November 2025Fri, 07 Nov 2025 - 50min
- 14665 - Jse hof toe oor Mantengu
Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Beleggings, deel sy mening oor die onrustige mark, Tesla-aandeelhouers se vergoedingspakket aan Elon Musk, en Mantengu se aantygings teen die JSE.
Fri, 07 Nov 2025 - 12min - 14664 - Hoe groot is die aanlyn-dobbel probleem?
Jan van Niekerk van RECM en Golrush gesels oor dobbelary wat buite beheer raak, asook oor die regulasies rondom dobbeladvertensies.
Fri, 07 Nov 2025 - 14min - 14663 - Die Capitec-reis begin by ’n buurmanThu, 06 Nov 2025 - 20min
- 14662 - Vodacom en Makate skud na 17 jaar blad oor Please Call MeThu, 06 Nov 2025 - 8min
- 14661 - Kan King V ’n groter verskil as King IV maak?Thu, 06 Nov 2025 - 7min
- 14660 - RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 06 Nov 2025Thu, 06 Nov 2025 - 49min
- 14659 - MarkoorsigThu, 06 Nov 2025 - 8min
- 14658 - Laer beleggingstariewe kan jou spaargeld báie langer laat houWed, 05 Nov 2025 - 7min
- 14657 - Kan bitoin help om landse staatskuld af te betaal?Wed, 05 Nov 2025 - 7min
- 14656 - Die tesourie trek sy omstrede voorstel om buitelandse pensioene te belas terugWed, 05 Nov 2025 - 5min
- 14655 - Hoekom is ongelykheid in die wêreld onvolhoubaar?
Prof Imraan Valodia – Professor: Ekonomie en Adjunkvisekanselier: Klimaat, Volhoubaarheid en Ongelykheid
Wed, 05 Nov 2025 - 14min - 14654 - RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 05 Nov 2025Wed, 05 Nov 2025 - 49min
- 14653 - MarkoorsigWed, 05 Nov 2025 - 11min
- 14652 - 70 jaar van Omnia-innovasie
Louis Strydom, bemarkingsdirekteur by Omnia, gesels oor die maatskappy se groei en innovasie oor die afgelope 70 jaar.
Tue, 04 Nov 2025 - 9min - 14651 - Hof sê bewaringsprojekte kan renosterhorings verkoop
Wicus Diedericks, aansoeker in die saak, wildboer en eienaar van Rockwood, gesels oor sy boerdery en die hofuitspraak.
Tue, 04 Nov 2025 - 8min - 14650 - Is ’n positiewe kredietgradering op die horison?
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die nuwe notering op die JSE en Bank of America se mening oor Suid-Afrika se kredietgradering.
Tue, 04 Nov 2025 - 7min - 14649 - Wat is Operasie Vulindlela? (Ingeval jy nie geweet het nie
Die bekende ekonoom JP Landman verduidelik wat Operasie Vulindlela is, en deel sy mening oor die inisiatief se vordering en die samewerking tussen die regering en die privaatsektor.
Tue, 04 Nov 2025 - 11min - 14648 - Suid-Afrikaners koop motors vir die vale
Henry Botha, hoof van strategie en analise by Absa Voertuigfinansiering, gesels oor Okober se motorverkope.
Tue, 04 Nov 2025 - 8min - 14647 - RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 04 November 2025Tue, 04 Nov 2025 - 48min
- 14646 - Sê totsiens aan die gloeilamp van oudsMon, 03 Nov 2025 - 6min
- 14645 - SA het ’n reuse-dobbelprobleem
Experian en Vault22 het onlangs ’n verslag bekend gemaak wat toon dat tot 50% van sekerheidstoelaes onder jonger groepe op dobbelary verkwis word. Jaco van Jaarsveldt, hoof van kommersiële strategie en innovasie by Experian, gesels oor die bevindinge.
Mon, 03 Nov 2025 - 9min - 14644 - Altron wys hoe diversifikasie moet werk
Werner Kapp, uitvoerende hoof van Altron, gesels oor die groep se finansiële resultate en diversifikasie.
Mon, 03 Nov 2025 - 9min - 14643 - Nvidia kan (dalk) met nog 70% spring
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor Redefine en Pepkor se aankondigings van vandag, die prestasie van motorverkope vanjaar, en die aandeelpryse van groot Amerikaanse tegnologiemaatskappye.
Mon, 03 Nov 2025 - 9min - 14642 - Kragpryse: hoe vet is jou munisipaliteit se winsmarge?
Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, bespreek sy reaksie op die hofuitspraak wat Suid-Afrikane in staat sal stel om te sien teen watter tariewe plaaslike munisipaliteite elektrisiteit by Eskom koop en teen watter tariewe hulle dit aan verbruikers verkoop.
Mon, 03 Nov 2025 - 11min - 14641 - RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 3 November 2025Mon, 03 Nov 2025 - 50min
- 14640 - Dis belangrik om emosies uit jou beleggingsoptrede te houFri, 31 Oct 2025 - 7min
- 14639 - Kenners antwoord luisteraarsvraeFri, 31 Oct 2025 - 15min
- 14638 - Mediesefondsbestuurders soek balastingantwoordeFri, 31 Oct 2025 - 7min
- 14637 - NinetyOne bring aktiewe fondse na die markFri, 31 Oct 2025 - 7min
- 14636 - Internasionale markte en hulpbronpryse druk die JSE afFri, 31 Oct 2025 - 7min
- 14635 - RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 31 Oktober 2025Fri, 31 Oct 2025 - 51min
- 14634 - Die regering wil swak boukontrakteurs op ’n swartlys plaas; sal nooit weer met die staat kan sake doen nie
James de Villiers, woordvoerder van die Departement van Openbare Ondernemings en Infrastruktuur, gesels oor die regering se planne om boukontrakteurs op ’n swartlys te plaas as hulle projekte vertraag.
Thu, 30 Oct 2025 - 10min - 14633 - BAIC wil motors in die Baai vervaardig dat die stof so staan
Ben Fouché, adjunkdirekteur van algemene bestuur by BAIC, gesels oor BAIC se Coega-aanleg en hulle planne om SUV’s te vervaardig.
Thu, 30 Oct 2025 - 7min - 14632 - Sy het die Karoo in Karooooo gesit
Lourandi Kriel, uitvoerende hoof van SweepSouth, gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan.
Thu, 30 Oct 2025 - 10min - 14631 - RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 30 Oktober 2025Thu, 30 Oct 2025 - 46min
- 14630 - Markte onrustig ná Amerikaanse rentekoersverlaging
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die vergadering tussen Donald Trump en Xi Jinping, staatseffekte, Dis-Chem se finansiële resultate, en Suid-Afrika se eerste Walmart.
Thu, 30 Oct 2025 - 10min - 14629 - RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 29 Oktober 2025Wed, 29 Oct 2025 - 48min
- 14628 - Kripto beursverhandeldefondse maak hulle buiging in die VSA
Christo de Witt, hoof van Suid-Afrika, verduidelik wat ’n kripto-ETF is en hoe dit verskil van direkte beleggings in kripto-geldeenhede.
Wed, 29 Oct 2025 - 7min - 14627 - Hoe belangrik is die middelman in die as jou beleggings met KI gedoen word?
Pedri Reyneke, uitvoerende hoof van Multilink Finansiële Dienste, gesels oor die impak van kunsmatige intelligensie op Suid-Afrika se finansiële dienste.
Wed, 29 Oct 2025 - 6min - 14626 - Discovery staan uit, maar mediesefondse laat veel te wense oor
Prof. Adré Schreuder, buitengewone professor aan die Universiteit van Pretoria, gesels oor die jongste indeks vir verbruikerstevredenheid in die mediese fondsbedryf.
Wed, 29 Oct 2025 - 6min - 14625 - Sakeondernemings is nie reg vir die aanlynbedreiging nie
Maritza van Wyk, leier vir SMB-verkope by Cisco Afrika, gesels oor die aanlynbedreigings vir sakeondernemings.
Wed, 29 Oct 2025 - 6min - 14624 - Suid-Afrika se lewens- en ongeskiktheidsversekeringsgaping is nou meer as R50 triljoen
WS Nel, hoof van aktuariële navorsing by True South Advisory, gesels oor Suid-Afrika se lewens- en ongeskiktheidsversekeringsgaping.
Wed, 29 Oct 2025 - 8min - 14623 - Privaatsektorkrediet styg minder as wat verwag was
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor privaatsektorkrediet en verwagtinge rondom die Amerikaanse rentekoersbesluit.
Wed, 29 Oct 2025 - 6min - 14622 - RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 28 Oktober 2025Tue, 28 Oct 2025 - 48min
- 14621 - Die Wes-Kaap soek beleggers vir landbouprojekte
Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, gesels oor die Wes-Kaapse Beleggingsberaad wat tussen 5 en 7 November plaasvind, en die projekte waarna hulle kyk.
Tue, 28 Oct 2025 - 9min - 14620 - Balwin-wins bokspring weens laer rentekoersTue, 28 Oct 2025 - 8min
- 14619 - Landbou e-handel skep baie geleenthede en hoër winsgrense
Cobus de Bruyn, hoof van kliëntwaarde-proposisies vir Landbou by Nedbank Kommersiële Banksake, verduidelik hoe e-handel nuwe geleenthede in die landbousektor skep.
Tue, 28 Oct 2025 - 7min - 14618 - Old Mutual koop ’n meerderheidsbelang van 10X Investments
Tobie van Heerden, uitvoerende hoof van 10X Beleggings, bespreek hul transaksie met Old Mutual en verduidelik wat dit vir 10X Investments beteken.
Tue, 28 Oct 2025 - 5min - 14617 - WeBuyCars val met 14% ná ’n “swakker” tweede helfte van sy boekjaar
Faan van der Walt, uitvoerende hoof van WeBuyCars, gesels oor hul handelsverklaring wat vandag bekend gemaak is, en die aandeelprys se reaksie daarop.
Tue, 28 Oct 2025 - 9min - 14616 - Mark wis amper verliese uit
Henco Kruger lewer die markverslag, en Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, deel haar siening oor die goudprys en die markte se reaksie op Suid-Afrika wat van die gryslys verwyder is.
Tue, 28 Oct 2025 - 5min - 14615 - RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 27 Oktober 2025Mon, 27 Oct 2025 - 51min
- 14614 - Die PnP-skip is stadig maar seker besig om te draai
Pick n Pay het vandag sy tussentydse finansiële resultate bekend gemaak. Die groep se uitvoerende hoof, Sean Summers, bespreek die syfers.
Mon, 27 Oct 2025 - 9min - 14613 - SA kyk weer na 300km/h-sneltrein tussen Johannesburg en Durban
Prof. Jan Havenga, emeritus professor in Bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch en logistieke raadgewer vir die regering en die Wêreldbank, gesels oor die departement van vervoer se planne vir ’n 300 km/h-sneltrein tussen Johannesburg en Durban.
Mon, 27 Oct 2025 - 6min - 14612 - SA is off the grey list. Will this stop corruption?Mon, 27 Oct 2025 - 21min
- 14611 - Jy het ’n mondskerm nodig as jy in goud belê
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die goudprys en FirstRand se belang in die FinTech-reus Optasia.
Mon, 27 Oct 2025 - 5min - 14610 - RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 24 Oktober 2025Fri, 24 Oct 2025 - 50min
- 14609 - Kenners antwoord luisteraarsvrae
Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Fri, 24 Oct 2025 - 16min - 14608 - SA huishoudings is diep in die moeilikheid, maar hulle maak ’n planFri, 24 Oct 2025 - 9min
- 14607 - Kan ’n krediteur jou pensioen vat as jy nie jou skuld kan betaal nie?
Dr. Evette Vanrenen-Lindford, hoofbeampte van UJ se pensioenfondse en visevoorsitter van Batseta, verduidelik of ’n krediteur jou pensioen kan eis as jy jou skuld nie kan betaal nie.
Fri, 24 Oct 2025 - 6min - 14606 - SA is af van die gryslys!
Omri Thomas, direkteur van Abax Investments, gesels oor Suid-Afrika se verwydering van die gryslys, die huidige toestand van die plaaslike kapitaalmark en Adcock Ingram wat sy notering op die JSE beëindig.
Fri, 24 Oct 2025 - 13min - 14605 - RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 23 Oktober 2025Thu, 23 Oct 2025 - 50min
- 14604 - Tinus drink koffie met Prof. Andre Roux van die US Sakeskool
Prof. André Roux, ekonoom en programhoof van Toekomsstudies by die Stellenbosch Sakeskool, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
Thu, 23 Oct 2025 - 12min - 14603 - Daar is steeds waarde in die stygende JSE
Hannes van den Berg, mede-hoof van SA aandele by Ninety One, gesels oor beleggingswaarde in die stygende JSE.
Thu, 23 Oct 2025 - 8min - 14602 - Afrimat bou momentum met fyn focusThu, 23 Oct 2025 - 5min
- 14601 - Clicks se omset styg met meer as 5%Thu, 23 Oct 2025 - 9min
- 14600 - Hulpbronne druk die beurs op
Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor wisselvalligheid op internasionale markte en die aandeelpryse van edelmetaalmaatskappye.
Thu, 23 Oct 2025 - 6min - 14599 - RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 22 Oktober 2025Wed, 22 Oct 2025 - 50min
- 14598 - Kripto help dat R5 miljard onwettig die land uitvloei
Carel de Jager, uitvoerende hoof van Silver Sixpence, praat oor die rol van kripto in die onwettige uitvloei van R5 miljard.
Wed, 22 Oct 2025 - 6min - 14597 - Ondanks die JSE se bullopie, is daar steeds goeie geleenthede
Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund, gesels oor die JSE se bullopie en die blywende geleenthede wat dit bied.
Wed, 22 Oct 2025 - 7min - 14596 - Eskom laat vaar voorskrifte dat ingenieurs klein sonstelsels moet afteken
Adv. Stefanie Fick, uitvoerende direkteur by Outa, gesels oor Eskom se besluit om sy voorskrif dat ingenieurs klein sonkragstelsels moet goedkeur, te laat vaar.
Wed, 22 Oct 2025 - 5min - 14595 - Al hoe meer besighede betaal nie werknemers se pensioenfondsbydraes oor nie
Dr. Evette Vanrenen-Lindford, hoofbeampte van UJ Pensioenfondse en visevoorsitter van Batseta, gesels oor besighede wat nie werknemers se pensioenfondsbydraes oorbetaal nie.
Wed, 22 Oct 2025 - 13min - 14594 - Die kans vir 'n rentekoersverlaging kwyn
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die goudprys, Famous Brands se finansiële resultate en inflasie.
Wed, 22 Oct 2025 - 12min - 14593 - Groot probleme in die lugvaartbedryf kan SA lelik seer maak
De Villiers Engelbrecht, uitvoerende hoof van Airlink, bespreek die vertragings by klein lughawens in die land en die impak wat dit meebring.
Tue, 21 Oct 2025 - 9min - 14592 - Die melkbedryf verkoop dat dit barsTue, 21 Oct 2025 - 6min
- 14591 - RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 21 Oktober 2025Tue, 21 Oct 2025 - 46min
Podcasts semelhantes a RSG Geldsake met Moneyweb
Conversations ABC listen
Global News Podcast BBC World Service
Noche de Misterio Caracol Pódcast
Kriminálka Český rozhlas
Panda Show - Sin Picante El Panda Zambrano
Erazno y La Chokolata El Podcast El Podcast Mas Chido
WojewódzkiKędzierski Kuba Wojewódzki , Piotr Kędzierski
True Crime Conversations Mamamia Podcasts
Dateline NBC NBC News
財經一路發 News98
El colegio invisible OndaCero
La rosa de los vientos OndaCero
تلاوات نادرة Qur’an
La Zanzara Radio 24
Renascença - Extremamente Desagradável Renascença
Sceny zbrodni RMF FM
Nadie Sabe Nada SER Podcast
SER Historia SER Podcast
Todo Concostrina SER Podcast
Maarten van Rossem en Tom Jessen Tom Jessen en Maarten van Rossem
The Tucker Carlson Show Tucker Carlson Network
LANZ & PRECHT ZDF, Markus Lanz & Richard David Precht
吳淡如人生實用商學院 吳淡如
聽天下:天下雜誌Podcast 天下雜誌
Outros Podcasts de Negócio
Ideas That Matter Podcast by Vusi Thembekwayo Vusi Thembekwayo
Falas WW Falas WW
The Best of the Money Show Radio 702
The Diary Of A CEO with Steven Bartlett DOAC
On Purpose with Jay Shetty iHeartPodcasts
The Money Show Radio 702
Meditation for Sleep Meditation for Sleep
The Covered Call Podcast Podcast Lovis & Jason
Succeed with Jozen Jozen Chin
China Calling Eric Nebe
Good Bad Billionaire BBC World Service
The Bell Curve The Bell Curve
No Cap Branding with the Digital Marketing MBA! ChannelZeroMarketing
Open Chats with The Open Institute The Open Institute
TED Business TED
No to Normal Danielle Renee
每日读书 | 豆瓣高分好书 专业原文朗读 22点半
Soul Bites with GOOD SOUL HUNTING Good Soul Hunting
The Business Behind Your Business Paul Sweeney
NWU Business School NWU Business School
