Filtrar por gênero

Spektrum

Spektrum

RSG

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

2565 - Spektrum: SAOG waarsku oor hernude stryd teen MIV, TB en malaria
0:00 / 0:00
1x
  • 2565 - Spektrum: SAOG waarsku oor hernude stryd teen MIV, TB en malaria

    13 November 2026: Die Onafhanklike Verkiesingskommissie publiseer vandag die name van raadslede wat as verkies verklaar is. Sowat 150 000 aansoeke vir polisierekruut-poste is sedert Oktober deur die polisie se werwingseenheid ontvang. Waak teen politici se mooi praatjies oor kernkrag, waarsku 'n kenner.

    Fri, 13 Nov 2026
  • 2564 - Spektrum: Riglyne om bestendige koalisieregerings te bevorder

    12 November 2026: Die regering reik riglyne uit om meer bestendige koalisieregerings in munisipaliteite te bevorder. Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee vergader om die uitslae van die pas afgelope verkiesing te bespreek. Groot dele van Johannesburg is steeds sonder krag ná twee ontploffings by die Mayfair-substasie.

    Thu, 12 Nov 2026
  • 2563 - Spektrum: Minister van Elektrisiteit ondersoek moontlikheid van laer kragpryse

    11 November 2026: Politieke partye stel hulle voorwaardes namate onderhandelinge oor die vorming van nuwe plaaslike regerings begin. Spanning tussen die taxi-organisasies, CATA en Codeta, in die Wes-Kaap loop steeds hoog ondanks mediasiegesprekke. Die minister van elektrisiteit en energie, dr. Kgosientsho Ramokgopa, sê hy ondersoek die moontlikheid om kragpryse goedkoper te maak.

    Wed, 11 Nov 2026
  • 2562 - Spektrum: Matriekeksamen-knoeiery in Wes-Kaap

    10 November 2026: Matriekeksamen-knoeiery steek kop uit in die Wes-Kaap. Vusimuzi Cat Matlala sit sy getuienis by die Madlanga-kommissie voort. Skietvoorvalle en -sterftes duur voort in Westbury aan Gauteng se Wes-Rand, ondanks polisie-ingryping en die ontplooiing van die Weermag.

    Tue, 10 Nov 2026
  • 2561 - Spektrum: ANC in Oos-Kaap sê hulle moet selfondersoek doen

    9 November 2026: Die ANC in die Oos-Kaap sê dit is tyd dat dié party selfondersoek doen nadat hy sy meerderheidstem in nege munisipaliteite verloor. Intussen is koalisegesprekke regoor die land in volle swang. Munisipale bestuurders het nou 14 dae om nuwe raadsaanstellings te doen. Die Madlangakommissie van Ondersoek se openbare sittings word vandag hervat.

    Mon, 09 Nov 2026
Mostrar mais episódios