Filtrar por gênero
- 2025 - Naweekaktueel: Kenners verduidelik hoe vroue hulleself moet beveilig
19 September 2026: Ons praat met kenners oor hoe vroue hulleself moet beveilig. Die Springbok-kaptein het 'n sterk boodskap teen geslagsbaseerde geweld. Suid-Afrika verower goud by die Toutrek Wêreldkampioenskap in Mosselbaai.
Sat, 19 Sep 2026 - 2024 - Motorrubriek: Omoda C7 EleganceSat, 12 Sep 2026
- 2023 - Naweekaktueel: Ons kyk terug na die terreuraanvalle op New York 25 jaar gelede
12 September 2026: Die VF+ sê gemeenskappe moet groter seggenskap hê oor die samestelling van munisipale begrotings en tariewe. Die familie van een van ses Suid-Afrikaners wat steeds in Nepal vermis word, bly hoopvol dat sy steeds leef. 'n Suid-Afrikaanse egpaar in Amerika kyk terug na die terreuraanvalle op New York 25 jaar gelede.
Sat, 12 Sep 2026 - 2022 - Motorrubriek: Augustus-voertuigverkopeSat, 05 Sep 2026
- 2021 - Naweekaktueel: Hoekom bly vroue in verhoudings waarin hulle mishandel word?
5 September 2026: Hoekom bly vroue in verhoudings waarin hulle mishandel word? Ons praat met 'n kenner. 'n Doktorsgraad-gegradueerde van Atlantis deel haar storie. 'n Voorskou van die groot stryd tussen die Bokke en All Blacks vanmiddag.
Sat, 05 Sep 2026 - 2020 - Motorrubriek: GWM P300 LSSat, 29 Aug 2026
- 2019 - Naweekaktueel: Meer as 50 000 geslagsgeweldsake elke jaar aangemeld
29 Augustus 2026: Meer as 50 000 geslagsgebaseerde geweldsake word elke jaar by die polisie aangemeld. Om stamselle te skenk, kan moontlik aan pasiënte met lewensbedreigende bloedverwante siektes 'n beter kans op lewe gee. Ons praat met oudBok Kobus Wiese oor vanmiddag se groot kragmeting in Kaapstad.
Sat, 29 Aug 2026 - 2018 - Motorrubriek: Geely E2 ApexSat, 22 Aug 2026
- 2017 - Naweekaktueel: Knysna-raadslede kruip weg ná moord op drie ANC-lede
22 Augustus 2026: Raadslede in Knysna skuil in plekke van veiligheid ná die moord op drie ANC-lede. Huldeblyke stroom in ná die skietdood van die bokslegende, Zolani Tete. Die eerste van drie titaniese kragmetings tussen die Springbokke en die All Blacks vind vanmiddag plaas.
Sat, 22 Aug 2026 - 2016 - Naweekaktueel: Ons ontleed die afname in die ANC se steun
15 Augustus 2026: Omgewingsgroepe en vissersgemeenskappe langs die Wildekus is verheug oor die Konstitusionele Hof-uitspraak teen Shell. Meningspeilings wys die ANC se steun is op 'n afwaartse kurwe - ons praat met 'n politieke ontleder. 'n Groot taak wag op die Bulls vanaand teen die All Blacks.
Sat, 15 Aug 2026 - 2015 - Motorrubriek: GAC GS3 Emzoom NovaSat, 15 Aug 2026
- 2014 - Motorrubriek: Volvo XC90 T8Sat, 08 Aug 2026
- 2013 - Naweekaktueel: Al hoe meer vroue stres oor hulle geldsake
8 Augustus 2026: Die DA stel sy verkiesingsmanifes vir die plaaslike regeringsverkiesing bekend, met groot beloftes van betroubare en goedkoper krag- en watervoorsiening. Al hoe meer vroue stres oor hulle geldsake. Die pasaangestelde Nasionale Raad vir Geslagsgebaseerde Geweld en Vrouemoord moet die regering se strategiese plan teen dié verskynsel oor die volgende drie jaar implementeer.
Sat, 08 Aug 2026 - 2012 - Motorrubriek: Chery Tiggo Cross
Wessel Pretorius toetsry die kruisvoertuig wat die meeste gekoop word in Suid-Afrika, die Chery Tiggo Cross.
Sat, 01 Aug 2026 - 2011 - Naweekaktueel: Laaste kans om te registreer as kieser
1 Augustus 2026: Voornemende kiesers kan vandag, tydens die OVK se tweede registrasiedag, by hulle stemlokale registreer vir die plaaslike verkiesings op 4 November. Die SAUK vier sy 90ste verjaarsdag. Suid-Afrika het nou 25 medaljes by die Statebondspele, nadat hulle gisteraand nog twee gewen het.
Sat, 01 Aug 2026 - 2010 - Naweekaktueel: Oorlog in die Midde-Ooste kring uit
25 Julie 2026: Die EFF stel sy verkiesingsmanifes in Limpopo bekend. Die oorlog in die Midde-Ooste is besig om weier uit te kring. Die SAUK en RSG-nuuskopieskrywer en nuusleser, Helena van Vuuren, vertel staaltjies uit haar ryk joernalistieke loopbaan van 39 jaar, voordat sy volgende week aftree. Die 55-jarige skrywer en aktivis, Bettina Wyngaard, sterf.
Sat, 25 Jul 2026 - 2009 - Naweekaktueel: Rooibossaad gaan ruimte toe!
18 Julie 2026: Die DA eis verpligte leefstyloudits op staatsamptenare, veral binne wetstoepassingsagentskappe. Ondanks 'n groeiende behoefte, bly tuisversorging 'n minder gewilde beroepskeuse in Suid-Afrika. Rooibossaad gaan vir die eerste keer ooit op ’n ruimtesending.
Sat, 18 Jul 2026 - 2008 - Motorrubriek: BandeSat, 18 Jul 2026
- 2007 - Naweekaktueel: Interpol, SAPD neem Zimbabwiese man in hegtenis vir moord op vrou, twee dogters in Engeland
11 Julie 2026: Uitleweringsprosedures begin ná die inhegtenisneming in Johannesburg van die 45-jarige Ndodana Tshuma, 'n verdagte in die moord op sy vrou en twee kinders in die Verenigde Koninkryk. Die families van 21 jeugdiges wat in Junie 2022 by die Enyobeni Taverne oorlede is, eis die streng vervolging van die mense wat in die geregtelike doodsondersoek geimpliseer word. Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê die VSA en Iran stem saam om gesprekke voort te sit, maar die skietstilstand is verby.
Sat, 11 Jul 2026 - 2006 - Motorrubriek: BatteryeSat, 11 Jul 2026
- 2005 - Motorrubriek 4 Julie 2026Sat, 04 Jul 2026
- 2004 - Naweekaktueel: Hoe vaar die RNE?
4 Julie 2026: Die Regering van Nasionale Eenheid het vandeesweek sy tweede bestaansjaar gevier - ons praat oor die belangrike wetgewingsbesluite wat geneem is, en vra hoe die RNE vaar? Amerika vier vandag sy 250ste bestaansjaar - President Trump sê die VSA het homself weer ten volle as wêreldleier bewys, maar is Amerika meer verdeeld as ooit? Ons praat met oudBok Corne Krige oor die stryd tussen die Wêreldkampioen en Engeland vanmiddag op Ellispark.
Sat, 04 Jul 2026 - 2003 - Motorrubriek: Wat van foute met tweedehandese voertuie?
Wessel Pretorius praat oor wat die Wet op Verbruikersbeskerming sê oor wie verantwoordelik is vir foute wanneer 'n gebruikte voertuig gekoop word.
Sat, 27 Jun 2026 - 2002 - Naweekaktueel: Waar lê balans tussen immigrasiewette en mensregte?
27 Junie 2026: Waar lê die balans tussen die toepassing van immigrasiewette en die beskerming van menseregte? Vandag is Wêreld Doofblind-dag - ons praat oor die uitdagings en tegnologiese vordering wat reeds gemaak is. Ons bespreek Bafana Bafana se reg-of-weg wedstryd môreaand teen Kanada.
Sat, 27 Jun 2026 - 2001 - Naweekaktueel: Kenners sê VSA is die groot verloorder in stryd teen Iran
20 Junie 2026: Die Verkiesingskommissie vra die jeug om vir die November-verkiesings te registreer. Kenners sê Amerika het as die groot verloorder uit die stryd teen Iran gestap. Ons bring hulde aan Pa's, en Udo Carelse sê wat dit vir hom beteken om 'n Pa te wees.
Sat, 20 Jun 2026 - 2000 - Motorrubriek: Suzuki AcrossSat, 20 Jun 2026
- 1999 - Naweekaktueel: Aanlyn-sportweddenskappe neem toe
13 Junie 2026: Reaksie op die president se hofaansoek om die afsettingskomitee se werk vir eers te staak. Aanlynweddenskappe op sportwedstryde neem toe, terwyl die sokkerwêreldbeker-koors hoog loop. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloediens vier sy 25ste bestaansjaar.
Sat, 13 Jun 2026 - 1998 - Motorrubriek: Suzuki Grand VitaraSat, 13 Jun 2026
- 1997 - Motorrubriek: Hoeveel voertuie is in Mei verkoop?Sat, 06 Jun 2026
- 1996 - Naweekaktueel: Johannesburg stort miljoene liter se onverwerkte riool in riviere
6 Junie 2026: Die kanse op 'n vredeskikking in die Midde-Ooste lyk skraal. Johannesburg stort miljoene liter se onverwerkte riool in riviere. Die Blitsbokke skraap deur na die kwarteindstryd in Bordeaux. Die Bulls en Stormers tree oorsee aan vir die VRK-halfeindstryde.
Sat, 06 Jun 2026 - 1995 - Motorrubriek: JMC VigusSat, 30 May 2026
- 1994 - Naweekaktueel: Vrede wink steeds nie tussen Amerika en Iran
30 Mei 2026: 'n Vredesooreenkoms is steeds nie tussen Amerika en Iran bereik nie. 'n Nuwe boek onthul hoe onwettige goud deur 'n netwerk van private raffinaderye gesmokkel en gewas word. Die Krugerwildtuin vier sy 100ste bestaansjaar.
Sat, 30 May 2026 - 1993 - Motorrubriek: Changan HunterSat, 23 May 2026
- 1992 - Naweekaktueel: Twee toeriste sterf in die Krugerwildtuin
23 Mei 2026: Twee toeriste sterf in die Krugerwildtuin. “Agter elke misdaadstatistiek is 'n getraumatiseerde slagoffer, 'n bedroefde familie en 'n gemeenskap wat in vrees leef,” sê die waarnemende minister van polisie, professor Firoz Cachalia. Die parlemêntere proses om president Cyril Ramaphosa in 'n staat van beskuldiging te plaas, kan maande lank sloer. Die Shackbuilder, Quinton Adams, beteken meer vir mens as net hout en sink.
Sat, 23 May 2026 - 1991 - Motorrubriek: BYD Dolphin Surf DynamicSat, 16 May 2026
- 1990 - Naweekaktueel: Meer as 100 000 dakloos in Kaapstad
16 Mei 2026: Meer as 100 000 mense dakloos in Kaapstad ná die stormweer. 'n Hartroerende storie van desperaatheid en hoop in die Baviaanskloof. 'n Verpleegster praat oor die uitdagings van haar beroep.
Sat, 16 May 2026 - 1989 - Naweekaktueel 9 Mei 2026Sat, 09 May 2026
- 1988 - Motorrubriek 2 Mei 2026Sat, 02 May 2026
- 1987 - Naweekaktueel 2 Mei 2026
Bykans die helfte van Suid-Afrikaanse kiesers bly dalk weg van die stembus - en sommige politieke partye besef dit. Honderde munisipale amptenare in die visier oor finansiële ongerymdhede. Inwoners van die Noord-Kaap sê hulle moes geliefdes aan die dood afstaan weens ambulanse wat nie betyds opdaag nie.
Sat, 02 May 2026 - 1986 - Motorrubriek 25 April 2026Sat, 25 Apr 2026
- 1985 - Naweekaktueel 25 April 2026
Vrae oor die groot aantal verwerpte eise van die Padongelukkefonds. 'n Super El Niño dalk later vanjaar Suid-Afrika se voorland - 'n klimatoloog verduidelik. 'n Lewenstoekenning aan die veteraanakteur Tobie Cronjé.
Sat, 25 Apr 2026 - 1984 - Motorrubriek 18 April 2026Sat, 18 Apr 2026
- 1983 - Naweekaktueel 18 April 2026
Is die Straat van Hormuz oop of nie? Trump sê ja. maar Iran sê nee. Vuurwapenverwante misdaad bly in die kollig te midde van voortslepende bloedvergieting op die Kaape Vlakte. Ons praat met die uittredende Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter.
Sat, 18 Apr 2026 - 1982 - Naweekaktueel 11 April 2026
Dis 'n tweemanstryd vir die posisie van federale leier van die DA. Ons praat met DA se uittredende leier, John Steenhuisen, en die uitredende voorsitter van die Federale Raad, Helen Zille. Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, vra die Spesiale Ondersoekeenheid om leefstyloudits op senior amptenare te doen.
Sat, 11 Apr 2026 - 1981 - Motorrubriek 4 April 2026Sat, 04 Apr 2026
- 1980 - Naweekaktueel 4 April 2026
Ons vind uit wie die man is wat van 1 Mei af die skoene van Edward Kieswetter sal volstaan as die Inkomstediens se nuwe hoof. Meer soldate word in provinsies ontplooi, wat gemengde reaksie onder inwoners uitlok. Kommer oor Suid-Afrika se posisie as die land met tweede hoogste gevalle van velkanker ter wêreld.
Sat, 04 Apr 2026 - 1979 - Motorrubriek 28 Maart 2026Sat, 28 Mar 2026
- 1978 - Naweekaktueel 28 Maart 2026
Jemen se Hoethi-beweging raak betrokke by die Iran-oorlog. SANRAL wil self bepaal wáár rusgeriewe langs nasionale paaie geleë mag wees. Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees vier sy 30ste bestaansjaar. Suid-Afrikaners word aangemoedig om hulle ligte tydens Aarde-uur af te skakel.
Sat, 28 Mar 2026 - 1977 - Motorrubriek 21 Maart 2026Sat, 21 Mar 2026
- 1976 - Naweekaktueel 21 Maart 2026
Menseregtedag word vandag gevier, en ons bespreek die uitdagings en probleme wat die land teister. 'n Vurige debat in die parlement oor die oorlog in die Midde-Ooste. Ons praat met die land se pampoenkoning.
Sat, 21 Mar 2026 - 1975 - Motorrubriek 14 Maart 2026Sat, 14 Mar 2026
- 1974 - Naweekaktueel 14 Maart 2026
Die Amerikaanse Minister van Verdediging, Pete Hegseth, sê die land gaan voort met sy oorlog teen Iran, en dat president Donald Trump sal bepaal hoe lank die oorlog duur. Ons praat met inwoners van Amman in Jordanië en Beiroet in Libanon oor die wyer impak van die oorlog. Suid-Afrika het nie 'n tekort aan water nie. Die land verlóór sowat 47% van alle behandelde water.
Sat, 14 Mar 2026 - 1973 - Motorrubriek 7 Maart 2026Sat, 07 Mar 2026
- 1972 - Naweekaktueel 6 Maart 2026
Iran vra verskoning aan sy buurlande vir sy teenaanvalle op Amerikaanse en Israelse weermagbasisse. Die JSE bloei te midde die konflik in die Midde-Ooste. Is daar nog 'n mark vir gedrukte media?
Sat, 07 Mar 2026 - 1971 - Motorrubriek 28 Februarie 2026Sat, 28 Feb 2026
- 1970 - Naweekaktueel 28 Februarie 2026
Die VSA en Israel val Iran aan. 'n Broodnodige kragtarief-toegewing aan smelterye in die ferrochroombedryf. 'n Fliek wat Bruinkultuur op 'n ander manier uitbeeld, kom na die grootskerm.
Sat, 28 Feb 2026 - 1969 - Motorrubriek 21 Februarie 2026Sat, 21 Feb 2026
- 1968 - Naweekaktueel 21 Februarie 2026
Die Suid-Afrikaanse landbousektor verwelkom 'n hofuitspraak in Amerika teen president Donald Trump se handelstariewe. Misdaadstatistiek weerspieel nie suksesvolle vervolgings nie, sê kritici. Staatsdiensvakbonde betoog teen verhoogde mediese premies.
Sat, 21 Feb 2026 - 1967 - Motorrubriek 14 Februarie 2026Sat, 14 Feb 2026
- 1966 - Naweekaktueel 14 Februarie 2026
Kan die Nasionale Waterkrisiskomitee die land se waterprobleme oplos? Die Noordwes-regering plaas die Matlosana-munisipaliteit in Klerksdorp onder administrasie. 'n Nuwe studie werp lig op hoekom sommige mans gewelddadig raak teenoor hulle lewensmaats.
Sat, 14 Feb 2026 - 1965 - Motorrubriek 7 Februarie 2026
Wessel Pretorius vind meer uit oor die gewilde oumotor-skou op George, wat op 14 Februarie plaasvind.
Sat, 07 Feb 2026 - 1964 - Naweekaktueel 7 Februarie 2026
'n Kategorie 2 begrafnis vir die bekroonde digter, navorser en kultuur-aktivis, dr. Diana Ferrus. 'n Herrie bars los oor die Withuis se plasing van 'n video wat die voormalige presidentspaar, Barack en Michelle Obama, as ape uitbeeld. 'n Nuwe inisiatief op WhatsApp wat vroue en kinders in nood 24 uur per dag kan gebruik om ondersteuning en hulp te kry.
Sat, 07 Feb 2026 - 1963 - Motorrubriek 31 Januarie 2026
Wessel Pretorius kyk na die Motor van die Jaar-finaliste, en 'n moontlike 50%-heffing op ingevoerde Chinese en Indiese voertuie.
Sat, 31 Jan 2026 - 1962 - Naweekaktueel 31 Januarie 2026
Betrekkinge tussen Israel en Suid-Afrika vertroebel verder nadat dié lande mekaar se senior diplomate uitskop. Huldeblyke stroom in ná die dood van die bekende Suid-Afrikaanse digter en kulturele aktivis, dr. Diana Ferrus. Altesaam 85 mense sterf in die oorstromings in Mosambiek.
Sat, 31 Jan 2026 - 1961 - Naweekaktueel 24 Januarie 2026
Families neem afskeid van hulle jong kinders wat vandeesweek in 'n gru-taxiongeluk op pad skool toe gesterf het. Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie maak verdoemende bevindinge oor die voertuie waarin skoolleerlinge vervoer word. Wat presies lê opgesluit in president Trump se Vredesraad, en sy jongste kommentaar oor NAVO?
Sat, 24 Jan 2026 - 1960 - Motorrubriek 24 Januarie 2026
Wessel Pretorius berig oor oorname van Nissan se aanleg buite Pretoria, en hy bespreek 'n luisteraarsbrief.
Sat, 24 Jan 2026 - 1959 - Motorrubriek 17 Januarie 2026
Wessel Pretorius toetsry Suid-Afrika se goedkoopste hibriede voertuig, die Chery Tiggo Cross 1.5 Hybrid Comfort.
Sat, 17 Jan 2026 - 1958 - Naweekaktueel 17 Januarie 2026
Die regering stel nuwe perke in vir bestaande skoolgeld-verligtingsprogramme. Werkgewers word versoek om altyd werksoekers se kwalifikasies te verifieër. 'n Suid-Afrikaanse animasie-fliek laat die rekords spat by die Amerikaanse loket.
Sat, 17 Jan 2026 - 1957 - Motorrubriek 10 Januarie 2026Sat, 10 Jan 2026
- 1956 - Naweekaktueel 10 Januarie 2026Sat, 10 Jan 2026
- 1955 - Naweekaktueel 3 Januarie 2026
Ons kyk terug na insiggewende profielonderhoude wat in die loop van 2025 uitgesaai is. Van onderhoude wat gekenmerk is deur versoening en ‘n pad van aanvaarding en diep vergifnis, tot onderhoude met politici oor wat hulle die naaste aan die hart lê, die onvoorwaardelike liefde van ‘n ma vir haar outistiese kind, hoekom pa’s se rol nog nooit so belangrik was in kinders se lewe soos nou nie, ‘n oud-onderwyser se onbaatsugtige diens op die Kaapse Vlakte, ‘n wêreldbekende pianis se stryd teen ‘n siekte wat haar vreugde steel om die klavier meesterlik te kan bespeel, en ‘n botanis wat Suid-Afrika se naam hoog hou.
Sat, 03 Jan 2026 - 1954 - Naweekaktueel 27 Desember 2025
Ons bring vir jou ‘n in-diepte oorsig oor die jaar se grootste nuusgebeure, plaaslike en internasionaal. Op plaaslike vlak gee ons ‘n oorsig oor die verdwyning van Joshlin Smith en die skuldigbevinding van Joshlin se ma, Kelly Smith, haar vriend, Jacquen Appollis, en Steveno van Rhyn; en die bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nahlanhla Mkhwanazi dat die polisiemag en die strafregstelsel deur misdaadsindikate geïnfiltreer is, en dat daar wydverspreide bewerings van korrupsie en politieke inmenging is, en die totstandkoming van die Madlanga Kommissie van Ondersoek en die Parlementêre Ad Hoc-komitee om dié bewerings te ondersoek. Op internasionale vlak gee ons ‘n in-diepte oorsig oor die oorlog in Gasa en die eerste tydelike skietstaking wat bereik is, hoe humanitêre hulp gestaak is en hoe die humanitêre krisis in Gasa vererger; en hoe die politieke landskap in Amerika verander het sedert president Donald Trump vir ‘n tweede termyn ingehuldig is, en hoe die verhouding tussen Amerika en Suid-Afrika oor die afgelope jaar ontvou het.
Sat, 27 Dec 2025 - 1953 - Motorrubriek 20 Desember 2025Sat, 20 Dec 2025
- 1952 - Naweekaktueel 20 Desember 2025
Owerhede is bekommerd oor motoriste se swak padgedrag. Gee Suid-Afrika se 77 lede van die nasionale uitvoerende gesag werklik uitvoering aan die Grondwet se bepalings om die lewensgehalte van alle burgers te verbeter? Ons praat met die FW de Klerk-stigting hieroor. Hoe moontlik is 'n vredesooreenkoms tussen Rusland en Oekraïne werklik?
Sat, 20 Dec 2025 - 1951 - Motorrubriek 13 Desember 2025Sat, 13 Dec 2025
- 1950 - Naweekaktueel 13 Desember 2025
Reddingspogings by 'n Hindoe-tempel in Durban wat ineengestort het, gaan voort. Menseregte kan met een woord saamgevat word. Nóg 'n Suid-Afrikaanse rolprent word staande toegejuig in Londen.
Sat, 13 Dec 2025 - 1949 - Motorrubriek 6 Desember 2025Sat, 06 Dec 2025
- 1948 - Naweekaktueel 6 Desember 2025
Die polisie is op soek na verdagtes in die sluipmoord op Getuie D by die Madlanga-kommissie. Moody's hou sy kredietgradering oor Suid-Afrika se staatskuld onveranderd. Ons profielonderhoud fokus op 'n bekende stem hier by RSG.
Sat, 06 Dec 2025 - 1947 - Motorrubriek 29 November 2025Sat, 29 Nov 2025
- 1946 - Naweeaktueel 29 November 2025
Moorde en voorvalle van roof neem af, maar beteken dit bestendigheid in alle dele van die land? Oorstromings in die suide van Thailand eis 145 lewens. 'n Ma van die Vrystaat deel haar kommer oor haar seun wat daar vasgekeer is. Die Springbokke wil hulle jaareindtoer op 'n onoorwonne noot teenWallis eindig.
Sat, 29 Nov 2025 - 1945 - Naweekaktueel 22 November 2025
President Cyril Ramaphosa open die G20-leierskapsberaad in Johannesburg. Geslagsgebaseerde geweld word deur die regering as 'n nasionale krisis verklaar. Wat beteken dit? Die Springbokke kom later vandag in Ierland te staan teen een van hulle grootste teenstanders.
Sat, 22 Nov 2025 - 1944 - Motorrubriek 15 November 2025Sat, 15 Nov 2025
- 1943 - Naweekaktueel 15 November 2025
Die Madlanga-kommissie hoor getuienis aan oor hoe die Ekuruleni-metropolisie 'n misdaadverdagte glo gemartel, vermoor en in 'n dam gegooi het. ANC- en EFF-parlementslede het harde woorde vir die Minister van Finansies, Enoch Godongwana. En in ons profielonderhoud vind ons uit dat ekonome ook 'n sagte kant het.
Sat, 15 Nov 2025 - 1942 - Motorrubriek 8 November 2025Sat, 08 Nov 2025
- 1941 - Naweekaktueel 8 November 2025
President Donald Trump gaan niemand na die G20-beraad in Suid-Afrika stuur nie. Die FW de Klerk Stigting vra dat bendegeweld as 'n prioriteitsmisdaad verklaar word. 'n Groot eerbewys van die VN aan Sherwin Bryce-Peace, ons korrespondent in die VSA.
Sat, 08 Nov 2025 - 1940 - Motorrubriek 1 November 2025Sat, 01 Nov 2025
- 1939 - Naweekaktueel 1 November 2025
'n Web van bedrog span stywer by die Madlanga-kommissie. Twee derdes van die bevolking in Soedan is vlugtelinge weens die burgeroorlog in dié land. Parlementslede besluit dobbel is, 'n euwel en moet strenger beheer word.
Sat, 01 Nov 2025 - 1938 - Motorrubriek 25 Oktober 2025Sat, 25 Oct 2025
- 1937 - Naweekaktueel 25 Oktober 2025Sat, 25 Oct 2025
- 1936 - Naweekaktueel 18 Oktober 2025
Ons praat met kenners oor die geloofwaardigheid van ons SA Polisiediens en die polisieminister se plan om geweld op die Kaapse Vlakte hok te slaan. 'n Klein wynprodusent praat oor die groot ekonomiese impak van die Trump-administrasie se 30%-tariefverhoging. 'n Wereldbekende klassieke pianis praat oor haar reis om vrede te maak met 'n siektetoestand wat beperkings kan plaas op haar vermoë om die klavier meesterlik te kan bespeel.
Sat, 18 Oct 2025 - 1935 - Motorrubriek 11 Oktober 2025Sat, 11 Oct 2025
- 1934 - Naweekaktueel 11 Oktober 2025
Suid-Afrika is nie 'n staat wat misluk nie, die gebreke in die stelsel is dalk bedoel om so te wees, sê 'n professor van Noordwes-Universiteit. Palestyne in Gasa begin met die proses om die brokstukke van hulle lewe aanmekaar te sit. Ons fokus op Fanie du Toit, die aanbieder van, Leefwêreld van die Gestremde.
Sat, 11 Oct 2025 - 1933 - Motorrubriek 4 Oktober 2025Sat, 04 Oct 2025
- 1932 - Naweekaktueel 4 Oktober 2025
Reaksie op die Konstitusionele Hof se uitspraak dat ouers nou kraamverlof tussen hulle kan deel. Solidariteit lê 'n handelsraamwerk aan die Withuis voor te midde van kritiek deur die Suid-Afrikaanse regering. Medici sê die fyn lyn tussen uitbranding en depressie is besig om te vervaag. 'n Ontdekkingsreis van meer as twee dekades oor die doen en late van 'n onkonvensionele Britse militêre eenheid tydens die Anglo Boere-oorlog word neergepen in 'n boek.
Sat, 04 Oct 2025 - 1931 - Motorrubriek 27 September 2025Sat, 27 Sep 2025
- 1930 - Naweekaktueel 27 September 2025
Ons leer ken die prokureur wat haar toespits op geslagsgebaseerde geweld. September is doofheid-bewustheidsmaand. Die Bokke is slaggereed vir die Poemas in Durban.
Sat, 27 Sep 2025 - 1929 - Motorrubriek 20 September 2025Sat, 20 Sep 2025
- 1928 - Naweekaktueel 20 September 2025
Die DA bevestig dat Helen Zille die party se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg is in aanstaande jaar se verkiesing. Die Spesiale Ondersoekeenheid bestee glo meer as R15-duisend per maand om die veiligheid van 'n fluitjieblaser te verseker. Hoekom was die Noord-Kaapse dorp, Kharkams, en Wupperthal in die Wes-Kaap, in die kollig by die Venesië Internasionale Rolprentfees?
Sat, 20 Sep 2025 - 1927 - Motorrubriek 13 September 2025Sat, 13 Sep 2025
- 1926 - Naweekaktueel 13 September 2025
Die Springbokke verniel die All Blacks met 'n vernietigende 43-10-oorwinning. Die Wes-Kaapse regering begin die proses om Knysna onder administrasie te plaas. Oudpresident Thabo Mbeki praat oor Suid-Afrika se buitelandse beleid.
Sat, 13 Sep 2025
Podcasts semelhantes a Naweekaktueel
The Rest Is History Goalhanger
Joel Osteen Podcast iHeartPodcasts
On Purpose with Jay Shetty iHeartPodcasts
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe JacPod
Focus on the Family on Oneplace.com Jim Daly
Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® Radio Podcast Joyce Meyer
True Crime Investigation Manuel
The Mel Robbins Podcast Mel Robbins
RSG Geldsake met Moneyweb Moneyweb Radio
Dateline NBC NBC News
Snapped: Women Who Murder Oxygen
Darren “Whackhead” Simpson’s prank calls on Kfm Mornings Primedia Broadcasting
The Clement Manyathela Show Primedia Broadcasting
The Money Show Radio 702
Kommentaar RSG
Kortom RSG
Middagvervolgverhaal RSG
Monitor RSG
Radioteater RSG
Spektrum RSG
Outros Podcasts de Sociedade e Cultura
RSG Dokumentêr RSG
The Diary Of A CEO with Steven Bartlett DOAC
Forensic Files HLN
True Crime Media Network
TED Talks Daily TED
Cold Case Files A&E / PodcastOne
Conversations ABC Australia
History of South Africa podcast Desmond Latham
Ukraine: The Latest The Telegraph
Lesotho Climate Sakia Street tv
True Crime South Africa Killer Audio Creations
The Zimbabwe Music Journey Godhelp Nyashanu
Rain Sounds Sol Good Media
Forensic Files II HLN
James O'Brien's Mystery Hour Global
British Scandal Audible
True Crime South Africa Killer Audio Creations
60 Minutes CBS News
What Now? with Trevor Noah Trevor Noah
The Best of 702 Weekend Breakfast 702
