Filtrar por gênero

Middagvervolgverhaal

Middagvervolgverhaal

RSG

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

3122 - KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 9
0:00 / 0:00
1x
  • 3122 - KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 9

    ‘n Swaar storm steek op en die inwoners is bang dit is ‘n herhaling van Januarie se vloede. Neels help Klara oom haar paadjie te verstewig teen die watermassa wat kom en haar ooranghutte kan beskadig.

    Tue, 29 Sep 2026
  • 3120 - KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 8

    Lienkie, ‘n voormalige kelnerin by die restaurant, Suikerbossie, daag by die vulstasie op waar Jorrie diens doen, en wys hom op ‘n paar foute. Jorrie spring in en besluit om restourasie vir Lienkie te doen.

    Mon, 28 Sep 2026
  • 3119 - KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 7

    Daar is ‘n groot partytjie in Schoemanskloof, en almal, insluitend Neels en Klara, daag op. Hulle trek baie aandag. Ironies genoeg is die partytjie die oorsaak dat hulle opnuut hulle gevoelens vir mekaar besef, en agterkom dat hulle by die dag meer van mekaar hou.

    Fri, 25 Sep 2026
  • 3118 - KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 6

    Elzebet waarsku Klara teen Xander wat skielik verdwyn het. Hulle vermoed dat hy met skelmsstreke besig is. Klare doen navorsing oor hom op die internet en kry ‘n paar skokke.

    Thu, 24 Sep 2026
  • 3117 - KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 5

    Elzebet se huis word verbreek, en sy vat dit maar sleg. Dit was haar ouers se trots, met ‘n paar versteekte geheime. Xander verras Klara in die kloof, en dit lyk of hulle gevoelens vir mekaar begin kry.

    Wed, 23 Sep 2026
Mostrar mais episódios