Podcasts by Category

Spektrum

Spektrum

RSG

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

2474 - Spektrum: Solidariteit dreig met regsoptrede ná skorsing van Tshwane-stadsbestuurder
0:00 / 0:00
1x
  • 2474 - Spektrum: Solidariteit dreig met regsoptrede ná skorsing van Tshwane-stadsbestuurder

    10 Julie 2026: Solidariteit dreig met regsoptrede ná die voorlopige skorsing van die Tshwane se stadsbestuurder, Johann Mettler. Kaapstad-metro se kontrak met die shotspotter-program beëindig. Action Society eis aanspreeklikheid van individue wat bewus was van kindermishandeling, maar versuim het om dit te rapporteer.

    Fri, 10 Jul 2026
  • 2473 - Spektrum: SA spioen in VSA gevonnis

    9 Julie 2026: 'n Suid-Afrikaanse spioen word in die VSA tot ses maande tronkstraf en 'n boete van meer as R150 000 gevonnis. Vier voormalige en bestaande werknemers van die Ekurhuleni-metro verskyn in die hof. Iran en Amerika in 'n woordetwis gewikkel.

    Thu, 09 Jul 2026
  • 2472 - Spektrum: Oliepryse styg ná skietstilstand tussen VSA en Iran in duie stort

    8 Julie 2026: Die skietstilstand tussen Amerika en Iran stort in duie - en oliepryse styg. Die Nasionale Tesourie sê die doel van die terughou van geld aan 69 munisipaliteite is om fiskale dissipline onder plaaslike owerhede te verseker. ’n Tweeling van vier maande sterf in 'n brand in Ikaneng, Potchefstroom, in Noordwes.

    Wed, 08 Jul 2026
  • 2471 - Spektrum: Minister moet verduidelik oor ontmoetings met Tony Leon se Resolve Communications en Starlink

    7 Julie 2026: Die Minister van Kommunikasie verdedig sy handelinge met Starlink en Tony Leon se firma, Resolve. Nege uit elf Gautengse munisipaliteite se finansies lyk beroerd. Puttoilette sal voortaan onmiddelik geïdentifiseer en vervang word.

    Tue, 07 Jul 2026
  • 2470 - Spektrum: Huisvesting van immigrante word ’n probleem

    6 Julie 2026: Die Madlanga-kommissie hoor getuienis aan oor hoe daar by die huis van die Daily Maverick-joernalis, Marianne Thamm, ingebreek is. Die tydelike huisvesting van immigrante word ’n probleem. Watter belastingimplikasies hou die tweepot-pensioenstelsel in?

    Mon, 06 Jul 2026
Show More Episodes