Podcasts by Category
- 15363 - Kenners antwoord luisteraarsvrae
Corné Welman – welvaartbeplanner, Portfolium & Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners
Fri, 08 May 2026 - 15min - 15362 - Woolworths responds to allegations by Beyers Chocolates.Fri, 08 May 2026 - 13min
- 15361 - Jou “goeie” aftreeplan kan baie foute bevatFri, 08 May 2026 - 7min
- 15360 - RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 8 Mei 2026Fri, 08 May 2026 - 50min
- 15359 - Amerikaanse markte het geen keer nieFri, 08 May 2026 - 10min
- 15358 - Ingenieurswese het nog altyd deur sy are gevloei
Dr Manie Kriel – adjunkvoorsitter, Suidelike Afrikaanse Instituut vir Mynbou En Metallurgie & raadgewende uitvoerende hoof, VBKOM
Thu, 07 May 2026 - 11min - 15357 - Versekeraars maak gereed vir vloed van eise ná stormsThu, 07 May 2026 - 5min
- 15356 - Godongwana aan Joburg Metro: Skrap die loonooreenkoms of verloor staatsgeld
Prof Alex van den Heever – voorsitter: studies oor die bestuur en administrasie van maatskaplike sekerheidstelsels, Universiteit van die Witwatersrand (Wits)
Thu, 07 May 2026 - 9min - 15355 - Kaapse Metro reageer met teleurstelling op uitspraak oor heffings volgens eiendomswaardeThu, 07 May 2026 - 12min
- 15354 - RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 7 Mei 2026Thu, 07 May 2026 - 49min
- 15353 - Markte loop op eiersThu, 07 May 2026 - 7min
- 15352 - Die FSCA trek SAAF se lisensie terug, beboet en skorts twee senior amptenareWed, 06 May 2026 - 11min
- 15351 - Chinese motors: uitstekende waarde of goedkoper boukwaliteit?Wed, 06 May 2026 - 10min
- 15350 - Hof sê die Stad van Kaapstad se eiendomswaarde-beleid is onwettigWed, 06 May 2026 - 8min
- 15349 - Mense ry (wesenlik) minder in April weens hoër brandstofpryseWed, 06 May 2026 - 4min
- 15348 - RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 6 Mei 2026Wed, 06 May 2026 - 46min
- 15347 - Die beurs bokspring oor goeie nuus uit die Midde-Ooste.Wed, 06 May 2026 - 5min
- 15346 - Stygende landbou-insette: Hoe beter voedingstofgebruik wins beskermTue, 05 May 2026 - 8min
- 15345 - Die Nasionale Wolkwekersvereniging het baie in 100 jaar reggekryTue, 05 May 2026 - 5min
- 15344 - Daar is ’n nuwe besem by die Inkomstediens, en hy wíl veeTue, 05 May 2026 - 11min
- 15343 - MarkoorsigTue, 05 May 2026 - 6min
- 15342 - Beyers Chocolates in likwidasie ná bitter dispuut met WoolworthsTue, 05 May 2026 - 14min
- 15341 - RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 5 Mei 2026Tue, 05 May 2026 - 46min
- 15340 - Die geskiedenis van MotusMon, 04 May 2026 - 9min
- 15339 - Samespanningsklagte teen MultiChoice en Altech bereik MededingingstribunaalMon, 04 May 2026 - 5min
- 15338 - Motorverkope laat waai in AprilMon, 04 May 2026 - 7min
- 15337 - E-tol kan die hek wees wat misdadigers agter tralies sitMon, 04 May 2026 - 5min
- 15336 - RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 4 Mei 2026Mon, 04 May 2026 - 49min
- 15335 - Markte markeer die pas ondanks groot wisselvalligheidMon, 04 May 2026 - 6min
- 15334 - Ondanks berekeningsfout skiet diesel tot rekordvlak, petrol amper daarMon, 04 May 2026 - 12min
- 15333 - RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 1 Mei 2026Fri, 01 May 2026 - 49min
- 15332 - Kenners antwoord luisteraarsvraeFri, 01 May 2026 - 31min
- 15331 - Die wildbedryf staan sterk in bek-en-klouseerFri, 01 May 2026 - 5min
- 15330 - Is daar ‘n draaipunt in die balans tussen werkgewer en werknemer?Fri, 01 May 2026 - 9min
- 15329 - Tinus drink koffie met Kobus NellThu, 30 Apr 2026 - 9min
- 15328 - Moody’s sluit sy deure in Suid-AfrikaThu, 30 Apr 2026 - 4min
- 15327 - Inflasie en salarisse begin dalk die invloed van hoër pryse wysThu, 30 Apr 2026 - 6min
- 15326 - Beleggers wil eerder goud as goudfondse hêThu, 30 Apr 2026 - 8min
- 15325 - Clientelle aandele spring met sowat 18%Thu, 30 Apr 2026 - 12min
- 15324 - RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 30 April 2026Thu, 30 Apr 2026 - 49min
- 15323 - Nuwe reëls in die kriptobedryf hou hierdie sektor van die ekonomie op hulle toneWed, 29 Apr 2026 - 7min
- 15322 - Aftreefondse word nou beter gereguleerWed, 29 Apr 2026 - 10min
- 15321 - Die twee-pot aftreestelsel lyk asof dit positiewe resultate wysWed, 29 Apr 2026 - 8min
- 15320 - So hou jy jou internet aan die gang te midde van die oorlog in die Midde-OosteWed, 29 Apr 2026 - 5min
- 15319 - Bek-en-klou-seer steeds hoog op rooivleisprodusente se agendaWed, 29 Apr 2026 - 7min
- 15318 - Die olieprys styg steeds en dit hou markte en die rand onder drukWed, 29 Apr 2026 - 8min
- 15317 - RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 29 April 2026Wed, 29 Apr 2026 - 50min
- 15316 - Suid-Afrika gaan vanjaar minder koring saaiTue, 28 Apr 2026 - 6min
- 15315 - So kies jy ‘n eksekuteurTue, 28 Apr 2026 - 7min
- 15314 - Die ontwikkelende wêreld klou aan waarde, te midde van oorlogTue, 28 Apr 2026 - 11min
- 15313 - Kunsmatige intelligensie beleidsontwerp kry ‘n terugslagTue, 28 Apr 2026 - 7min
- 15312 - Olie duurder as $110 per vatTue, 28 Apr 2026 - 9min
- 15311 - RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 28 April 2026Tue, 28 Apr 2026 - 48min
- 15310 - Plaaslike geure oor oop vlamme tot wêreldklas verhefMon, 27 Apr 2026 - 19min
- 15309 - Suid-Afrika se toerisme skitter in elke hoek van al nege provinsiesMon, 27 Apr 2026 - 27min
- 15308 - RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 27 April 2026Mon, 27 Apr 2026 - 49min
- 15307 - Kenners antwoord luisteraarsvraeFri, 24 Apr 2026 - 21min
- 15306 - RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 24 April 2026Fri, 24 Apr 2026 - 48min
- 15305 - Die hoër olieprys begin druk op verbruikers plaasFri, 24 Apr 2026 - 8min
- 15304 - Die konsepbeleid vir kunsmatige intelligensie kort werkFri, 24 Apr 2026 - 7min
- 15303 - Markte sluit die week in die weegskaalFri, 24 Apr 2026 - 8min
- 15302 - RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 23 April 2026Thu, 23 Apr 2026 - 48min
- 15301 - Daar steek baie meer in padvragvervoer as vragmotorsThu, 23 Apr 2026 - 13min
- 15300 - Beleggers is glad nie beïndruk met Clicks se jongste winste nieThu, 23 Apr 2026 - 8min
- 15299 - Standard Bank-kuberaanval dalk heelwat groter as wat die bank voorgeeThu, 23 Apr 2026 - 8min
- 15298 - Vliegtuigkaartjies verdubbel in twee maandeThu, 23 Apr 2026 - 8min
- 15297 - MarkoorsigThu, 23 Apr 2026 - 9min
- 15296 - Hoe gaan die Midde-Ooste SA se belangrikste ekonomiese aanwysers raakWed, 22 Apr 2026 - 7min
- 15295 - Nuwe regulasies om lastige bemarkingsoproepe hok te slaanWed, 22 Apr 2026 - 9min
- 15294 - Tersiëre onderrig moet seker maak studente kry werkWed, 22 Apr 2026 - 8min
- 15293 - Capitec hou net aan met groei, geld maakWed, 22 Apr 2026 - 12min
- 15292 - RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 22 April 2026Wed, 22 Apr 2026 - 45min
- 15291 - MarkoorsigWed, 22 Apr 2026 - 6min
- 15290 - Boere kyk na groengoud om hulle teen klimaatsverandering te (help) verskans
David Muller, uitvoerende hoof van Karoo Pistachios, gesels oor die planne om Suid-Afrika se pistasieneutbedryf uit te brei.
Tue, 21 Apr 2026 - 7min - 15289 - Wisselvalligheid bring geleenthede en risikos: Maak seker jy benader dit op die regte manier
Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth, gesels oor die skade van emosionele besluite op portefeuljes tydens wisselvalligheid.
Tue, 21 Apr 2026 - 8min - 15288 - RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 21 April 2026Tue, 21 Apr 2026 - 48min
- 15287 - Woensdag is die laaste dag voordat die skote dalk klap.
Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, deel sy mening oor die markte, Afrimat se handelsverklaring, en voormaige Naspers uitvoerende beampte se afsterwe.
Tue, 21 Apr 2026 - 8min - 15286 - Die regering stel streng bemagtigingsvereistes vir dié wat na staatstenders kyk
Prof. Geo Quinot van die Stellenbosch University en kenner van openbare verkrygingsreg, verduidelik wat die veranderinge aan die Aankopewet behels.
Tue, 21 Apr 2026 - 11min - 15285 - Die mynboujeug boesem nie vertroue in die toekoms in nie
Dr. Manie Kriel, adjunkvoorsitter van die Suidelike Afrikaanse Instituut vir Mynbou en Metallurgie en raadgewende uitvoerende hoof van VBKOM, gesels oor die onlangse verslag van die Mineraleraad.
Tue, 21 Apr 2026 - 8min - 15284 - PPS keer ’n rekord R6,9 miljard aan lede uit
Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS, verduidelik wat die maatskappy se winsdeling behels en gesels oor PPS se 2025 finansiële prestasie.
Mon, 20 Apr 2026 - 11min - 15283 - SA kan brandstofrisiko’s beperk deur meer olie plaaslik te raffineerMon, 20 Apr 2026 - 8min
- 15282 - H&M se ongelooflike groei-verhaal, insluitende in SA
Elbrè Pienaar, hoof van bemarking en kommunikasie by H&M Suid-Afrika, gesels oor die maatskappy se internasionale en plaaslike geskiedenis.
Mon, 20 Apr 2026 - 5min - 15281 - Dit kán 'n baie rowwe week weesMon, 20 Apr 2026 - 6min
- 15280 - Nuwe reëls om geld die land uit te neem
Olamo Makhubela, hoof van die finansiële toesig-afdeling by die Reserwebank, verduidelik wat die nuwe reëls om geld uit die land te neem behels.
Mon, 20 Apr 2026 - 14min - 15279 - RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 20 April 2026Mon, 20 Apr 2026 - 50min
- 15278 - Kenners antwoord luisteraarsvrae
Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Fri, 17 Apr 2026 - 16min - 15277 - Skadevergoedingseise sit die staat se gesondheidsorg onder druk
Dr Robyn Conradie, ’n Suid-Afrikaanse regskenner, gesels oor mediese nalatigheid en die impak daarvan op Suid-Afrika se gesondheidstelsel.
Fri, 17 Apr 2026 - 6min - 15276 - Die rol van verkryging te midde van voorsieningskettingontwrigting
Cheryl Greyling, senior bestuurder vir kliënteverhoudings by die Chartered Institute of Procurement & Supply (CIPS), gesels oor die rol van verkryging te midde van voorsieningsketting-ontwrigting.
Fri, 17 Apr 2026 - 4min - 15275 - Die aandeleweek eindig op ‘n hoë nootFri, 17 Apr 2026 - 9min
- 15274 - Die invordering van agterstallige heffings in deeltitelskemas verander
Johlene Wasserman, direkteur by VDM Incorporated, gesels oor ’n onlangse hofuitspraak wat ’n keerpunt vir deeltitelskemas is.
Fri, 17 Apr 2026 - 8min - 15273 - RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 April 2026Fri, 17 Apr 2026 - 49min
- 15272 - Die visbedryf: geen maklike vangste nie
Konrad Geldenhuys, uitvoerende hoof van Sea Harvest, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie en wat hy doen om te ontspan.
Thu, 16 Apr 2026 - 10min - 15271 - Sterk markte vloei deur na PSG se winslyn
PSG Financial Services het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Februarie aangekondig. Die wesensverdienste is 37% hoër en die dividend is met 25% verhoog. Francois Gouws, uitvoerende hoof van PSG Financial Services, gesels oor die resultate.
Thu, 16 Apr 2026 - 11min - 15270 - Familiebesighede kóók in Suid-Afrika
Herman Eksteen, leier van Suider-Afrikaanse familiebesighede by PwC South Africa, gesels oor Suid-Afrikaanse familiebesighede wat beter presteer as hul wêreldwye eweknieë.
Thu, 16 Apr 2026 - 7min - 15269 - RSG Geldsake met Moneyweb – Donderag 16 April 2026Thu, 16 Apr 2026 - 49min
- 15268 - Amerikaners is gierig
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, deel sy mening oor die markte en Tongaat Hulett se R200 miljoen-reddingsboei.
Thu, 16 Apr 2026 - 11min - 15267 - Hoë dieselpryse rem padvervoerbedryf
Gavin Kelly, uitvoerende hoof van die Padvragvereniging (RFA), gesels oor die impak van die hoë dieselpryse op die padvervoerbedryf.
Wed, 15 Apr 2026 - 10min - 15266 - JoJo verklaar force majeur oor oorlog insetkoste met meer as 50% opjaag
Julien Smith, nasionale verkope- en bemarkingsbestuurder by JoJo Tanks, gesels oor die impak wat die oorlog op hul insetkoste het.
Wed, 15 Apr 2026 - 9min - 15265 - Allan Gray-fonds blink uit in eerste kwartaal, ondanks die Maart-chaos
Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund, gesels oor die fonds se prestasie in die eerste kwartaal.
Wed, 15 Apr 2026 - 7min - 15264 - Biobrandstof-bedryf kan reuse verskil aan graan- en suikerrietbedrywe maak
Die onafhanklike landbou-ekonoom, prof. Johan Willemse, verduidelik hoekom dit belangrik is om die biobrandstofbedryf in Suid-Afrika weer aan die gang te kry.
Wed, 15 Apr 2026 - 8min
Podcasts similar to RSG Geldsake met Moneyweb
Global News Podcast BBC World Service
Insight for Living Daily Broadcast Chuck Swindoll - Insight for Living
Focus on the Family Marriage Podcast Focus on the Family
Focus on the Family with Jim Daly Focus on the Family
Focus on the Family Daily Focus on the Family Africa
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe JacPod
Truth For Life Daily Program letters@truthforlife.org (Alistair Begg)
Moneyweb@Midday Moneyweb Radio
Darren “Whackhead” Simpson’s prank calls on Kfm Mornings Primedia Broadcasting
The Midday Report with Mandy Wiener Primedia Broadcasting
Kommentaar RSG
Kortom RSG
Middagvervolgverhaal RSG
Monitor RSG
Radioteater RSG
RSG Dokumentêr RSG
Spektrum RSG
TED Talks Daily TED
Economist Podcasts The Economist
The Naked Scientists Podcast The Naked Scientists
Ukraine: The Latest The Telegraph
What Now? with Trevor Noah Trevor Noah
Alistair Begg on SermonAudio Unknown
Other Business Podcasts
The Diary Of A CEO with Steven Bartlett DOAC
The Best of the Money Show Radio 702
El Podcast de Marc Vidal Marc Vidal
HVAC TV Tony Mormino, HVAC Marketing Director, Engineer, and Your Humble Host
Consumer Talk with Wendy Knowler CapeTalk
Ideas That Matter Podcast by Vusi Thembekwayo Vusi Thembekwayo
On Purpose with Jay Shetty iHeartPodcasts
The Art of War - Sun Tzu Sun Tzu
SAfm Market Update with Moneyweb Moneyweb Radio
Stoic Trading Psychology Fx telepath
640 килобайт REG.RU
Construction Project Management Bayo Sule
Lesotho's Investment Case Episode 1 with Thabo Khasipe (Part 1) Potso Sebele
H&H Purchasing Marketplace H&H Purchasing
Nube 9 C9
Power & Impact Celebrations.com
IMPACT Meghan Walker
Masters in Business Bloomberg
Studio 545 Deshnie Govender
MoneywebNOW Moneyweb Radio
