Filtrer par genre

Spektrum

Spektrum

RSG

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

2532 - Spektrum: Stropers teiken die hoogsbedreigde Kaapse Hertkewer
0:00 / 0:00
1x
  • 2532 - Spektrum: Stropers teiken die hoogsbedreigde Kaapse Hertkewer

    29 September 2026: 'n Aanbod is aan perskeboere gemaak wat deur die sluiting van die Tulbagh-inmaakfabriek geraak word. Demensie-gevalle in Suid-Afrika sal na verwagting skerp toeneem teen 2050. Stropers teiken nou ook die hoogsbedreigde Kaapse Hertkewer.

    Tue, 29 Sep 2026
  • 2531 - Spektrum: Groeiende tekort aan noodsaaklike medisyne

    28 September 2026: Die Madlanga-kommissie gaan strafregtelike klagte teen die voormalige adjunkhoof van misdaadintelligensie, Feroz Khan, lê. Drie Artikel 9-instellings begin met 'n ondersoek na geslagsgeweld. Daar is 'n groeiende tekort aan noodsaaklike medisyne in die openbare en private sektors.

    Mon, 28 Sep 2026
  • 2530 - Spektrum: DA vra vir ingryping by reguleringsowerheid vir private sekuriteitsbedryf

    25 September 2026: 'n Boete van so veel as R100 000 voorgestel vir die indiensneming van ongedokumenteerde buitelandse werknemers. Die DA vra vir ingryping by die reguleringsowerheid vir die private sekuriteitsbedryf. 'n Oudiovisuele boek is in die pyplyn om die N/uu-taal van uitsterwing te red.

    Fri, 25 Sep 2026
  • 2529 - Spektrum: Hofgeding oor vier partye se proporsionele kandidaatlyste

    24 September 2026: ‘n Hofgeding om vier partye se proporsionele kandidaatlyste onwettig te laat verklaar. Ons bekyk 'n taal wat diep in die geskiedenis en identiteit van Kaapstad verweef is, Afrikaaps of Kaaps. Amerika en Iran hervat vredesonderhandelinge.

    Thu, 24 Sep 2026
  • 2528 - Spektrum: ANC na Konstitusionele Hof oor kandidatelyste

    23 September 2026: By die Madlanga-kommissie veg die taxibaas, Bafana Sindane, om sy getuienis te stop. Die ANC besluit om die kwessie oor sy kandidatelys na die Konstitusionele Hof te neem. Die massaskietvoorval in KwaZulu-Natal is moontlik bendeverwant.

    Wed, 23 Sep 2026
Afficher plus d'épisodes