Filtrar por género

AGS Dinamika Preke

AGS Dinamika Preke

AGS Dinamika

Preke van AGS Dinamika

266 - Sy Kruis Bou Ons Huis
0:00 / 0:00
1x
  • 266 - Sy Kruis Bou Ons Huis

    HUIS is meer as net 'n gebou, dis 'n atmosfeer en 'n kultuur. Huis is waar die hart is. Jesus is nou besig om vir jou 'n huis te bou in die hemel, maar tot daardie huis reg is gee Hy vir ons 'n geestelike tuiste op aarde. Jy is 'n steen in God se huis en Jesus is die Eienaar. Mag die sement van liefde ons aan mekaar vasbou.

    Sun, 25 Oct 2026 - 28min
  • 265 - Gaan wees Lekker

    Wat sout is vir kos is ons as kinders van die Here vir hierdie wêreld. Ons gee geur, kwaliteit en keer dat dit nie ‘vrot’ nie. Ons is daar om God se ‘geur’ van goedheid vry te stel met rein lewens.

    Sun, 18 Oct 2026 - 30min
  • 264 - Die lewe is beter in KLEUR

    Om Sondae kerk toe te gaan is baie meer as om net daar te wees. Elke kind van die Here het ? verantwoordelikheid teenoor mekaar. Dis belangriker as wat ons ooit besef.

    Sun, 11 Oct 2026 - 30min
  • 263 - Dun gesmeer

    God is sigbaar deur Jesus... En die Volheid van God is vir ons gegee! Kom ons leef vanuit Sy Volheid.

    Sun, 04 Oct 2026 - 24min
  • 262 - Agter jou skild

    Almal van ons kruip weg agter ons Skild... Maar is dit so effektief soos wat jy dink? Die aanvalle kan gekeer word, kom ons staan in geloof op Sy Woord!

    Sun, 27 Sep 2026 - 30min
Mostrar más episodios